Nuwe Lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Jean Liebenberg
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue May 21, 2019 11:31 am

Nuwe Lid

Post by Jean Liebenberg »

Goeie Middag aan al die Jaracal lede.

My naam is Jean Liebenberg en is bly ek kan deel wees van hierdie forum. Ek hoor baie dinge van julle af en kan nie wag om meer te leer nie. Ek is nog baie nuut met jag en leer elke dag iets nuut.

Ek is van Glenvista Johannesburg af en werk in die Sement bedryf.
Ek het n Brno .300 Win Mag en will graag hierdie jaar begin self laai.

Hoor en lees graag saam julle almal.

Groete
Jean
User avatar
Gideon Burger
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Tue May 30, 2017 4:44 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Gideon Burger »

Baie Welkom Jean!

Hier leer mens ongelooflik baie! Ek weet jy gaan dit baie geniet hier.

Groete

Gideon Burger
Jean Liebenberg
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue May 21, 2019 11:31 am

Re: Nuwe Lid

Post by Jean Liebenberg »

Baie dankie Gideon.
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Nuwe Lid

Post by RUPERT »

Hi Jean
Welkom op die forum. Hier is manne met ongelooflike baie kennis en is altyd daar as jy hulp of raad nodig het.
Ek het al my kennis hier gekry en glo my ek leer ook nog baie elke dag.

Groente
Steyr270
Full Member
Full Member
Posts: 233
Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am

Re: Nuwe Lid

Post by Steyr270 »

Alles wat ek van gewere weet, het ek hier geleer, baie welkom.

n besonderse welkom as jy met n Steyr skiet, dit n 270 is, jy vir Paarl Boys High skree, Tottenham Hotpurs en die WP :) :) :)
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Nuwe Lid

Post by RUPERT »

Hi Steyer
Ongelukig skree Jean net op sy hond want van die ander dinge weet hy ook niks.
LOL

Jammer Jean jy behoort my nou al amper teken.
Jean Liebenberg
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue May 21, 2019 11:31 am

Re: Nuwe Lid

Post by Jean Liebenberg »

Dankie manne.

Net van wat ek hoor om die kamp vuur gaan hierdie forum my nog help deel van die gesprek raak met waare kenis.

@Rupert ek skree darm vir WP... LOL baie skerp!!!!!!
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Nuwe Lid

Post by RUPERT »

Hi Julle
Wil net gou hoor. Jean het nou die 300wm soos bo beskryf. Ek het nou nog nie self gemeet nie maar die loop is glo 1:11 twist maar volgens wat ek lees moet hulle 1:10 twist wees.

Kan dit reg wees dat hy n 1:11 twist he en het hulle standaard so uit gekom of is die loop dalk vervang.
Wat se gr punt sal julle voorstel sal mooi werk as dit dan n 1:11 twist is.

Dankie
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2130
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Malan123 »

As ek reg onthou is die tikkas ook 'n 11 twist. My roer skiet 180greiners baie mooi.
Post Reply