Peregrine GLR4 punt
Posted: Mon May 20, 2019 11:13 am
More.
Peregrine het onlangs nnuwe punt uit wat blykbaar presies dieselfde is as die VLR4 maar wat vervaardig is van hul eie ligering van koper en sink. Dit verlaag die wrywing in die loop en dus ook hitte. Wel dis hoe hulle dit vir my verduidelik het.
Die punt word genoem n GLR4 (XF SP BT) instede van die normale VLR4.
Ek kan neres enige informasie of verwysing hierna kry nie, en wil graag weet of daar enige iemand is wat ervaring hiermee het, of dalk al gejag het met dit.
Vir die 6.5mm Creedmoor is hul beskrywing: TC264-118V4-VLR4-Q0B .264, 118gr GLR4 (XF SP BT) vir ‘n 118gr punt.