Peregrine GLR4 punt

Post Reply
gerrie_CPT
Full Member
Full Member
Posts: 141
Joined: Thu Feb 01, 2018 2:20 pm

Peregrine GLR4 punt

Post by gerrie_CPT »

More.

Peregrine het onlangs nnuwe punt uit wat blykbaar presies dieselfde is as die VLR4 maar wat vervaardig is van hul eie ligering van koper en sink. Dit verlaag die wrywing in die loop en dus ook hitte. Wel dis hoe hulle dit vir my verduidelik het.

Die punt word genoem n GLR4 (XF SP BT) instede van die normale VLR4.

Ek kan neres enige informasie of verwysing hierna kry nie, en wil graag weet of daar enige iemand is wat ervaring hiermee het, of dalk al gejag het met dit.

Vir die 6.5mm Creedmoor is hul beskrywing: TC264-118V4-VLR4-Q0B .264, 118gr GLR4 (XF SP BT) vir ‘n 118gr punt.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Peregrine GLR4 punt

Post by ruaanb »

Klink soos die Hornady GMX.
slabbie
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Tue Mar 05, 2013 2:44 pm

Re: Peregrine GLR4 punt

Post by slabbie »

Middag Gerrie

Ek skiet in my Creedmoor die 132gr Peregrine VR 4 en hulle is baie akkuraat en maak dood...Ek skiet met hulle in die bos en vlakte en baie gelukkig..Myne is gelaai met 41.5 S365 en magnum primers en Lapua doppe..Vleis skade is minimaal en mors amper niks...Dieselfde klas as Barnes en GMX en enigste nadeel vir my hulle is duur vir n Suid Afrikaanse produk
AndrePM
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Sat Jun 22, 2019 3:59 pm

Re: Peregrine GLR4 punt

Post by AndrePM »

Hi Gerrie
Hoop die fotos help

Slabbie
Ek kry nie daardie koels op Peregrine website nie. het jy dalk foto fan die boksie
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Peregrine GLR4 punt

Post by joe rocket »

Skiet hulle nog steeds deur n bos?
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 986
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Peregrine GLR4 punt

Post by Gerhardu »

joe rocket wrote:Skiet hulle nog steeds deur n bos?

Kalm my lam!
Post Reply