Mauser M18 The People's Rifle
Posted: Thu May 16, 2019 3:08 pm
Goeie middag aan almal.
Het iemand dalk geloer na die Mauser M18 by Huntex of iewers anders?
Teen n verwagte R11k kleinhandel lyk dit nogal aanloklik.
Groete
Dirk