Goeie middag aan almal.
Het iemand dalk geloer na die Mauser M18 by Huntex of iewers anders?
Teen n verwagte R11k kleinhandel lyk dit nogal aanloklik.
Groete
Dirk
Mauser M18 The People's Rifle
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Mauser M18 The People's Rifle
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Mauser M18 The People's Rifle
Alles omtrent reeds uitverkoop by meeste plekke. Kollega moet nou wag vir volgende bestelling na hy die een wat hy geboek het by Safari Sbos onder hom uit verkoop is.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Mauser M18 The People's Rifle
Kan sy loop in skroewe? Indien nie dan koop ek nogsteeds eerder n Howa
