Page 1 of 1
Dankie
Posted: Thu May 16, 2019 9:56 am
by Joe13
Hey manne, ek wil maar net dankie sĂȘ vir oom Marius (tripodmvr) en Dale SH vir hulle hulp met QL gepaard met al my vrae (al die ander forum lede ook). Ek weet dit is soms frustrerend om aan mekaar vir almal dieselfde raad te gee. Julle manne help wragtig meer as wat julle weet.
Re: Dankie
Posted: Thu May 16, 2019 12:47 pm
by Blitzzz
Ek stem! Hulle help graag met geen verwagting van enige vergoeding. Dis darem lekker om deel te wees van Jaracal. Dankie julle...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Dankie
Posted: Thu May 16, 2019 1:07 pm
by figjam
Ek wil ook hier aansluit, ek het verlede jaar vir Gawie(13mm) ook begin vrae vra oor ladings en nou praat ons sommer gereeld. Hier is 'n paar bakgat manne op hierdie forum. Weet julle word waardeer!