Dankie
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Dankie
Hey manne, ek wil maar net dankie sê vir oom Marius (tripodmvr) en Dale SH vir hulle hulp met QL gepaard met al my vrae (al die ander forum lede ook). Ek weet dit is soms frustrerend om aan mekaar vir almal dieselfde raad te gee. Julle manne help wragtig meer as wat julle weet.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Dankie
Ek stem! Hulle help graag met geen verwagting van enige vergoeding. Dis darem lekker om deel te wees van Jaracal. Dankie julle...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
-
figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Re: Dankie
Ek wil ook hier aansluit, ek het verlede jaar vir Gawie(13mm) ook begin vrae vra oor ladings en nou praat ons sommer gereeld. Hier is 'n paar bakgat manne op hierdie forum. Weet julle word waardeer!
