Goeiemore almal
Ek wil asb hulp vra vir die rewolwer herlaaiers?
Somchem gee herlaai data vir S221 dryfmiddel aan op .357 Magnum - as ek reg is tussen 10gr en 11gr op 'n 158gr mantel koëels.. (6" Loop)
My vraag kom nou in by die .38 Special met S221.. Ek vind nie herlaaidata nie, en dus vra ek hulp met wat veilig sal wees agter 'n 158gr mantel koëel?
Enige hulp word waardeer
Groete!
S221 vir .38 / .357?
- WSM
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed Jan 15, 2014 6:26 am
S221 vir .38 / .357?
RSA .270 WSM
RSA .300 WSM
Howa 6.5x55
Ruger Alaskan .416 Ruger
RSA .300 WSM
Howa 6.5x55
Ruger Alaskan .416 Ruger
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: S221 vir .38 / .357?
Onthou net dat die .38spl dop is nie noodwendig dieselfde konstuksie as die .357Mag dop nie aangesien die doppe se maximum druk verskil. Maw die .38spl dop kan nie dieselfde druk as die .357Mag dop hanteer nie. Ek het S221 in my Marlin .357Mag Geweer probeer en het druk tekens rondom 11 grein begin kry op 158gr koeëls en .357Mag doppe.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: S221 vir .38 / .357?
Maak asb seker - S221 is te stadig vir .38spl. Al die kruit behoort nie te verbrand nie . Miskien kan iemand met Quickload help.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: S221 vir .38 / .357?
Naand Jaracal,
Hierdie rondte moet ek raad vra:
Kan iemand asb help met n beginlading vir n .38Spl snubbie met 124gr loodkoeël en S221?
Die koeëls is konies, dit wil sê amper soos swc.
Hierdie rondte moet ek raad vra:
Kan iemand asb help met n beginlading vir n .38Spl snubbie met 124gr loodkoeël en S221?
Die koeëls is konies, dit wil sê amper soos swc.
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: S221 vir .38 / .357?
Dminee
S221 is a non starter in a 38 Special snubby
Even if you put enough in to get you to max pressure, you probably only going to burn 50% of the powder.
A bit of the powder is going to stay behind in the case/chamber and the rest is going to give some phenomenal fireworks at the muzzle.
S221 is a non starter in a 38 Special snubby
Even if you put enough in to get you to max pressure, you probably only going to burn 50% of the powder.
A bit of the powder is going to stay behind in the case/chamber and the rest is going to give some phenomenal fireworks at the muzzle.
Last edited by Dale SH on Sun Jul 25, 2021 9:41 pm, edited 1 time in total.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: S221 vir .38 / .357?
Ek sou dit nie probeer nie. Die rede is omdat die spasie in daardie dop baie meer is as die volume van die dryfmiddel. Dan is dit nog relatief stadige sferiese dryfmiddel daarby. So 'n lading sal heel waarskynlik wisselvallige (onbetroubare en oneweredige) verbranding gee. Daar sal ook baie ongebrande kruit wees, wat dan onder die uittrekker-ster gaan beland en storings veroorsaak.Ds J wrote: Sun Jul 25, 2021 9:24 pm Naand Jaracal,
Hierdie rondte moet ek raad vra:
Kan iemand asb help met n beginlading vir n .38Spl snubbie met 124gr loodkoeël en S221?
Die koeëls is konies, dit wil sê amper soos swc.
Ek sou eerder 148 gn Wadcutter koeëls gebruik, want hulle word gelyk met die dop se bek ingedruk, wat die vry spasie in die dop heelwat minder maak.
As jy wil voortgaan om die 124gn 9mm koeëls te gebruik, hou by vinniger verbrandende dryfmiddels en verkieslik stafies- of vlokkies-kruit. Die winkels hou periodiek Hodgdon Tite Group, IMR Target, Alliant Unique, Vectan Ba 9 1/2, Lovex S020 en ander soortgelyke dryfmiddels aan.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: S221 vir .38 / .357?
Baie dankie, ek kry dan ander kruit.
Alwin, dit is koeëls wat Oom Laurie vir ons rewolwers gegiet het.
Alwin, dit is koeëls wat Oom Laurie vir ons rewolwers gegiet het.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: S221 vir .38 / .357?
Die tipiese 9mm koeëls werk heel lekker vir die toepassing, dit moet net groter (.358") ge-"size" word. Krimp op die agterkant van die ogief.Ds J wrote: Sun Jul 25, 2021 10:35 pm Baie dankie, ek kry dan ander kruit.
Alwin, dit is koeëls wat Oom Laurie vir ons rewolwers gegiet het.
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 269
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: S221 vir .38 / .357?
Paso ook net vir lot 13 S221. Dit was baie warm en het saam met ‘n gewysigde lading pamflet op die blink verkoop. Het nog iewers die info
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: S221 vir .38 / .357?
Dit was lot nr 213. MP200 laaidata het goed met daai lot gewerk.gbvl wrote: Mon Jul 26, 2021 6:43 pm Paso ook net vir lot 13 S221. Dit was baie warm en het saam met ‘n gewysigde lading pamflet op die blink verkoop. Het nog iewers die info
