lisensie motivering
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
lisensie motivering
kan jul asb vir my 'n paar tips gee vir my aansoek se motivering. dis 'n jag geweer. gaan dit 'n verskil maak as 'n mens moet kies tussen deeltyts jas en sport, of toegewyde jagter en sport? daar is mos 'n punt waar mens dit moet merk.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: lisensie motivering
Cassie gee bietjie meer inligting daar. Wat se kaliber wil jy motiveer, wat het ky al?
Het jy toegewyde status en indien wel sport of jag??
Geleentheisd sport/jag is dieselfde blokkie en sal dit nie veel verskil maak hoe jy hom motiveer nie.
Toegewyde sport en toegewyde jag kan egter 'n verskil maak op 'n latere stadium. Manne met toegewyde sportskiet status kan maklikker motiveer vir meer as 1 geweer van dieselfde kaliber, met jag gaan dit maar moeilik om dit reg te kry.
Peet

Work to live, don"t live to work
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: lisensie motivering
Cassie
Een stukkie raad - indien jy nie aan 'n geakkrediteerde vereniging behoort en oor 'n sertifikaat beskik wat aandui dat jy 'n toegewyde skut/jagter is nie MOET NIE die toegewyde blokkies merk nie.
Het nou al 'n paar gevalle gehad waar lisensieaansoeke geweier is omrede die aansoeker aangedui het dat hulle toegewyd is - hulle het gevoel dat aangesien hulle baie skiet en jag is hulle toegewyd. Iets waarmee ek nie stry nie, maar hulle het nie die nodige admin gehad nie - die wetgewer verwys hier na 'n kwalifikasie wat verkry word deur aan bepaalde vereistes te voldoen. Dan moet daar beedigde verklarings afgele word dat die aansoeker dit uit onkunde en wat nog als gemerk het. Nie 'n lekker storie nie.
Sorg dat jy 'n skiet/jag register indien asook nie minder as 2 verwysingsbriewe nie - 'n paar foto's is ook ' defnitiewe pluspunt.
MOET ASB NIE DIE MANNE PROBEER BULLS.... NIE. Hulle het slimgeraak en het nou 'n paar kenners wat hulle bystaan.

Last edited by Guest on Thu Nov 03, 2011 10:52 pm, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: lisensie motivering
243 Dankie vir daai een, ek het sopas iets nuuts geleer wat ek kan deel met friende wat nie toegewyde status het nie.
Ek self het maar besluit op daai pad te stap en ek moet s? dat ek nie terug kyk nie. Toegewyde status is die moeiete werd

Peet
Ek self het maar besluit op daai pad te stap en ek moet s? dat ek nie terug kyk nie. Toegewyde status is die moeiete werd
Peet
Work to live, don"t live to work
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: lisensie motivering
goed, dankie vir die hulp. dis my erste aansoek, dis vir my pa se 7.62
HOU HOM DAAI DIKTE
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: lisensie motivering
Cassie, stuur my jou e-pos adres dan stuur ek vir jou voorbeelde
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: lisensie motivering
Cassie ek kan net een ding bylas. Doen jou aansoek self. Ek het n sekere prokereur wat in fuurwapen aansoeke spesialiseer R2300 betaal en hyt my die maan en die sterre belowe. Al wat ek gekry het was n motiveering vir n jag geweer wat onder self verdediging ge motifeer is. Sou weekliks opvolg en my n email stuur om te se wat aangan,nog nooit weer iets gerhoor nie.
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
ablm468
Re: lisensie motivering
Ek wil met al die vorige sprekers saamstem, geld is skaars vandag, mens kan dit nie mors op prokureurs of amptelike motivering skrywers wat nie hulle werk doen nie.
Ek het vir my eerste aansoek legally armed gebruik @ R750 per aansoek as ek reg onthou, was toe reeds toegewiede jagter en sportskut. Na 3 maande goedgekeur.
Daarna het ek 4 van my eie aansoeke geskryf en almal is binne 3 maande goedgekeur.
Legally armed is baie goed en lewer 'n deeglik aansoek, sorg net dat alles aan jou kant reg is maw jou kluis, competency ens. dan sal sy nie probleme ervaar nie.
Kry ook getuigskrifte van ouens waar jy al gejag het met fotos, dit alles help.
Hansman

- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: lisensie motivering
Stem, doen jou eie aansoek. Die manne op die forum ken van wat om by te stuur. Enige dukument wat jou as n jagter/ skut plaas help.Hansman wrote:
Daarna het ek 4 van my eie aansoeke geskryf en almal is binne 3 maande goedgekeur.
Eerder te veel as te min, en moenie lieg nie. My aansoek het soos n grade thesius gelyk en gister my liksens vir my hael geweer en 22-250 gelyk gekry.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.