Skiet spog
Posted: Wed Apr 24, 2019 6:41 pm
Ek sien daar is n man op Gunbroker wat n .270 pasmaak Truvelo geweer adverteer wat onder n MOA op 500m skiet!
Die .270 manne moet hom miskien nooi om aan die kompetisies deel te neem. Dit sal n aanwins vir n span wees.
Die .270 manne moet hom miskien nooi om aan die kompetisies deel te neem. Dit sal n aanwins vir n span wees.