Voue op velle
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Voue op velle
More se manne , soek gou biekie raad . ek het 2 Zeebra gelooide velle by iemand gekoop maar was opgevou gewees in 'n sak , hoe sal julle nou se kry 'n ou daai voue uit ?
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Voue op velle
Niks spesiaal nie, al wat jy doen is gooi dit oop op 'n skoon vloer en wag, hulle gaan self weg uit my ondervinding, dit vat wel soms 'n maand