Teleskoop vir. 22 Hornet
-
driesfer
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Sun Jun 26, 2016 7:05 pm
Teleskoop vir. 22 Hornet
Ek het 'n ou. 22 Hornet/. 410 kombinasie, en ek is op soek na' n geskikte teleskoop. Wat sou julle sê is goeie budget teleskoop wat die ding sal doen. Die geweerkie is 'n speelding wat af en toe 'n jakkals of iets kleins plattrek, so die teleskoop moet betroubaar wees maar nie 'n plaas se prys kos nie. Ek het 'n Bushnell 6-18x50 wat van my. 30-06 af kom, maar ek weet nie of hy bietjie too much gaan wees vir die. 22 Hornet nie
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Teleskoop vir. 22 Hornet
Ek dink daai scope is reg vir n hornet, as dit n normale .22 LR was, sou ek gese het dis overkill...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
