Page 1 of 1

Eishhh, die lelike jeuk....

Posted: Fri Oct 28, 2011 6:18 pm
by Nuweseun
Kerels, ek voel alweer so 'n effense jeukerigheitjie!! Het enige iemand al 'n kuur ontdek?!!

[img width=560 height=196]http://i1193.photobucket.com/albums/aa3 ... _SSG_P.jpg[/img]

Re: Eishhh, die lelike jeuk....

Posted: Fri Oct 28, 2011 6:26 pm
by JPS
Boerseun,
Net een ding watjy kan doen. Koop hom skiet hom en dan is die jyk vir daai een verby.
Dan wag jy so klein bietjie dan begin die jeuk vir die volgende een..... :angel:

Ne eers 'n draadborsel werk nie vra maar vir Arnold.....

Groete


JP

Re: Eishhh, die lelike jeuk....

Posted: Sat Oct 29, 2011 12:39 pm
by Nuweseun
JP dis die probleem, hys stil vir so maand of 2, ma dan begin dit weer van voor af?!!
Dit kan mos nie so aangaan nie jong... Binnekort is ek van bed tafel en nog 'n paar ander dinge ook geskei!! :o

Groete

Re: Eishhh, die lelike jeuk....

Posted: Sat Oct 29, 2011 8:06 pm
by James Wilson
vra vir Gadaffi hy het vroer by ons n paar sulke wapens gekoop,  sy jeuk is defnitief gekrap

Re: Eishhh, die lelike jeuk....

Posted: Sat Oct 29, 2011 8:29 pm
by grumpy
Hulle moet nie daai ou begrawe nie want hy sal n ondergrondse beweging begin!!  :D :D