Kerels, ek voel alweer so 'n effense jeukerigheitjie!! Het enige iemand al 'n kuur ontdek?!!
[img width=560 height=196]http://i1193.photobucket.com/albums/aa3 ... _SSG_P.jpg[/img]
Eishhh, die lelike jeuk....
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Eishhh, die lelike jeuk....
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Eishhh, die lelike jeuk....
Boerseun,
Net een ding watjy kan doen. Koop hom skiet hom en dan is die jyk vir daai een verby.
Dan wag jy so klein bietjie dan begin die jeuk vir die volgende een.....
Ne eers 'n draadborsel werk nie vra maar vir Arnold.....
Groete
JP
Net een ding watjy kan doen. Koop hom skiet hom en dan is die jyk vir daai een verby.
Dan wag jy so klein bietjie dan begin die jeuk vir die volgende een.....
Ne eers 'n draadborsel werk nie vra maar vir Arnold.....
Groete
JP
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Eishhh, die lelike jeuk....
JP dis die probleem, hys stil vir so maand of 2, ma dan begin dit weer van voor af?!!
Dit kan mos nie so aangaan nie jong... Binnekort is ek van bed tafel en nog 'n paar ander dinge ook geskei!!
Groete
Dit kan mos nie so aangaan nie jong... Binnekort is ek van bed tafel en nog 'n paar ander dinge ook geskei!!
Groete
Last edited by Nuweseun on Sat Oct 29, 2011 12:42 pm, edited 1 time in total.
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Eishhh, die lelike jeuk....
vra vir Gadaffi hy het vroer by ons n paar sulke wapens gekoop, sy jeuk is defnitief gekrap
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Eishhh, die lelike jeuk....
Hulle moet nie daai ou begrawe nie want hy sal n ondergrondse beweging begin!! :D 