Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post Reply
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by JK »

Dit kon nou al n rukkie, hiënas is besig om die perde op te vreet. n Perde merrie is maar useless om die vul te beskerm elk geval.

Lyk my hulle het nou uitgevind dis die bont hiëna , en nie te bruin hiëna nie. :laugh: Laas week het hulle berig dit is die bruin hiëna. >:+

Die perde het ook maar deur n strawwe droogte gegaan, wat seker bygedra het dat die getalle kwyn.

Daar is n groot bohaai dat die perde sal uitsterf. My persoonlike siening, dis gemsbok wereld. :confused: >:D :angel:

https://www.republikein.com.na/main/search?search=hiena
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by FHM »

Ek het die storie gelees in die Namib Times - dis regtig hartseer hoe die perde net nie aan die gang kan kom met nuwe bloed nie. Om daai spul perdevreters te vang en te skuif in daai verlate groot aarde is ook nie kinderspeletjies nie. As hulle die donners vang moet hulle losgelaat word teen die skedelkus - genoeg robbe daarso....
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by JohanvB »

Was nou onlangs in Henties...ry een oggend vroeg op na die Skedelkus hek toe...wragtig het iemand 'n Bruin Hyena dood gery, daar naby Myl 108..dit was bitter "sad" om te sien..lyf nog warm gewees..prag dier..deur een poephol wat weer gejaag het!!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by tau »

JK wrote:Dit kon nou al n rukkie, hiënas is besig om die perde op te vreet. n Perde merrie is maar useless om die vul te beskerm elk geval.

Lyk my hulle het nou uitgevind dis die bont hiëna , en nie te bruin hiëna nie. :laugh: Laas week het hulle berig dit is die bruin hiëna. >:+

Die perde het ook maar deur n strawwe droogte gegaan, wat seker bygedra het dat die getalle kwyn.

Daar is n groot bohaai dat die perde sal uitsterf. My persoonlike siening, dis gemsbok wereld. :confused: >:D :angel:

https://www.republikein.com.na/main/search?search=hiena
Ek kry so gatkramp oor die perde wat so beskerm word. Ek is mal oor 'n perd maar die woestyn en die park is vir wilde diere nie vir perde en hulle verterings steslsel wat gras en water so mors nie.

Ek het iemand op 'n Amerikaanse bike forum wat vertel hulle het leeus buite luderits gesien afgejak, kan heel moontlik dan die kolle Hyena gewees het. Die khomas hoogland se Zebra's hou al lank so klomp van die Wolwe aan die lewe en hulle trek agter die Zebra's aan.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by tau »

OOOOOOOja en die hervestigde Hyena's kom net van een plek af.....
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by JohanvB »

Sjoe julle is erg teen die arme perde...wat my verstom is hoe lank hulle al oorleef het daar...bly maar 'n mooi gesig as jy hulle kry in die woestyn...
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2488
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by Flip Nel »

tau wrote:
JK wrote:Dit kon nou al n rukkie, hiënas is besig om die perde op te vreet. n Perde merrie is maar useless om die vul te beskerm elk geval.

Lyk my hulle het nou uitgevind dis die bont hiëna , en nie te bruin hiëna nie. Image Laas week het hulle berig dit is die bruin hiëna. >:+

Die perde het ook maar deur n strawwe droogte gegaan, wat seker bygedra het dat die getalle kwyn.

Daar is n groot bohaai dat die perde sal uitsterf. My persoonlike siening, dis gemsbok wereld. :confused: >:D :angel:

https://www.republikein.com.na/main/search?search=hiena
Ek kry so gatkramp oor die perde wat so beskerm word. Ek is mal oor 'n perd maar die woestyn en die park is vir wilde diere nie vir perde en hulle verterings steslsel wat gras en water so mors nie.

Ek het iemand op 'n Amerikaanse bike forum wat vertel hulle het leeus buite luderits gesien afgejak, kan heel moontlik dan die kolle Hyena gewees het. Die khomas hoogland se Zebra's hou al lank so klomp van die Wolwe aan die lewe en hulle trek agter die Zebra's aan.
Jy moet onthou daai perde is die afstammeling van duitse perde wat ontsnap het meer 100 jaar terug, ja hulle hoort eintlik nie daar nie maar het n toeriste aantreklikheid geword, wat geld inbring en dan die menslike kwessie, mens kan mos nie dit net los dat hulle vrek van die honger nie

Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by Wouter Roets »

Flip nel wrote:

Flip. Meskien moet hulle hulle dan skiet om hulle lewens te red?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13628
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by Capt. Yoda »

Jy al gesien hoe be11.1.11 die wereld hulle as iemand daai perde nou skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by Wouter Roets »

Net as hulle naampies het. ;)
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by FHM »

By the Namibia Wild Horses Foundation

On the Garub plains of south-western Namibia, home to the Namib wild horses, horses play, gallop across the desert and seek out grazing as they have done for the last hundred years. But all is not as it seems. The population of Namibs is on the brink of extinction and the situation is once again critical.

Since 2012 when a pack of Spotted Hyenas moved into the area and began preying on the horses, the population has plummeted from 286 to a mere 79 horses. In 2013 alone, the hyenas killed a hundred horses, fifty of them foals. Not one foal has survived over the last five years, making the youngest horse seven years old.
There was brief respite towards the end of last year. Rains had blessed the desert in May, breaking the long drought, a carpet of grass covered the desert floor and the hyenas moved off to adjacent land. The horses gained condition and the first foals were born. New life once again graced the Namib Desert.

Hope shimmered on the desert floor like gold, and it appeared that the Namibs had a chance. It wasn’t to last long, however. The hyenas returned to Garub and the brief glimmer of hope was soon extinguished.

After several years of the Namibia Wild Horses Foundation appealing to the Ministry of Environment and Tourism (MET) to either manage the hyenas or grant the Foundation custodianship to move the horses to a safer home, the Ministry released a statement in December 2018 that they would relocate the hyenas. Namibia welcomed the good news. The Ministry acknowledged the value of the Namib population for tourism and as a national heritage, and affirmed that it would ensure its survival.

Their attempts to bait the hyenas proved unsuccessful and they made plans to return at the beginning of the year. A month has since lapsed with no action and the hyenas are again voraciously predating on the wild horses.

All the foals born in the last few months, except for one, have been killed. The idyllic happy scene on the Garub plains has been reversed as it reverts to being a battleground where the only victims are the horses. A few of the Namib mares are still expecting. They are the very last hope.

We are now in the final hour of the wild horses’ existence on the planet. Without the chance for new life, the population is doomed. The last foal remains on the desert plains and any day could be its last, ending the hope of a new generation.
Wild_Horses_gondwana-collection-e1367584044391.jpg
Waar kom hulle vandaan?

Theories regarding the origin

Different theories regarding the origin of these horses exist. It is certain that the horses are no true wild horses, but that they originate from domestic horses. But from which ones? Here are some explanation attempts:

1. In the area of the Namib Desert domestic horses have been bred by Hansheinrich von Wolf at Duwisib and by Emil Kremplin at Kubub. These studs are situated about 250 km north-east of Garub (where the feral horses reside today). Thus the feral horses might originate from horses that went astray or were let free during the turmoil of war in 1915. However the fact that the amount of horses would not have been enough to generate today’s population of feral horses contradicts this theory.

2. Another theory explains that the wild horses originate from the horses of the German army – the “Schutztruppe” – which were let loose or went astray during the retreat from the South African army in 1915.

3. Again another explanation refers to a German baron who stranded with a ship load of horses and other animals about 25 km south of the Orange mouth at the end of the 19th century.

4. During the year 1915, during the First World War and the combat against the German Schutztruppe, about 10,000 South African soldiers with 6,000 horses were stationed at Garub. A German air force lieutenant was able to drop a bomb into the enemy’s camp, and about 1700 of the surviving horses fled into the desert. It is not very likely that big efforts were made to catch these horses again. There surely would not have been enough time as the South Africans were busy chasing after the retreating Germans.

5. After the latest research, where the historian Water Rusch and the tourism entrepreneur Mannfred Goldbeck from Namibia deserve mentioning, the following theory has been developed: the stud horses of the breeding farm at Duwisib and Kubub had many resemblances. These specific characteristics, especially amongst the Kremplin stud, one can still find today amongst the feral horses. Thus these horses must have met with the majority of South African horses in the mountains of Aus. Several natural fountains existed here, supplying the horses with water.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by Wouter Roets »

Cois

Hulle het nie dalk skootplasing foto's ook van die vitals nie?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13628
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by Capt. Yoda »

https://www.jaracal.com/download/file.php?id=44021

Net so 2duim regs van die oog en n kleeeein bq op, met jou groot roere kan kan jy seker maar enige plek op die blad vat
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by FHM »

Wouter Roets wrote:Cois

Hulle het nie dalk skootplasing foto's ook van die vitals nie?
Gesoek maar ek kry nie Wout...kan hulle vra maar dan moet ek trek mater... :):
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by tau »

Flip nel wrote:
tau wrote:
JK wrote:Dit kon nou al n rukkie, hiënas is besig om die perde op te vreet. n Perde merrie is maar useless om die vul te beskerm elk geval.

Lyk my hulle het nou uitgevind dis die bont hiëna , en nie te bruin hiëna nie. Image Laas week het hulle berig dit is die bruin hiëna. >:+

Die perde het ook maar deur n strawwe droogte gegaan, wat seker bygedra het dat die getalle kwyn.

Daar is n groot bohaai dat die perde sal uitsterf. My persoonlike siening, dis gemsbok wereld. :confused: >:D :angel:

https://www.republikein.com.na/main/search?search=hiena
Ek kry so gatkramp oor die perde wat so beskerm word. Ek is mal oor 'n perd maar die woestyn en die park is vir wilde diere nie vir perde en hulle verterings steslsel wat gras en water so mors nie.

Ek het iemand op 'n Amerikaanse bike forum wat vertel hulle het leeus buite luderits gesien afgejak, kan heel moontlik dan die kolle Hyena gewees het. Die khomas hoogland se Zebra's hou al lank so klomp van die Wolwe aan die lewe en hulle trek agter die Zebra's aan.
Jy moet onthou daai perde is die afstammeling van duitse perde wat ontsnap het meer 100 jaar terug, ja hulle hoort eintlik nie daar nie maar het n toeriste aantreklikheid geword, wat geld inbring en dan die menslike kwessie, mens kan mos nie dit net los dat hulle vrek van die honger nie

Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Flip ek was al so paar keer in Duwiseb kasteel en ken die area waar die perde is redelik goed. EK dink ook die sterf van Duwiseb met die oorlog en dat hy nooit weer sy perde of kasteel kon sien nie maak die storie van die PErde net soveel meer intens. Soos ek genoem het ek is lief vir perde, ek het 'n Diploma in Horse en Stable management en om met 'n goeie perd op 'n laang strand gat skoon te maak is een van my beste herinneringe ooit.

Ek is ook 'n Natuurbewaarder in my hart en die area waar die perde gehuisves word is bitter sensitief en het skaars genoeg kos vir die Gemsbokke en Springbokke om te oorleef. Nou bou hulle water punte vir die perde en vertrap groot areas snuif stof. Daar is plase waar skape, beeste, bokke en perde die voorhand kry om te voldoen aan ons benodighede as mens om te oorleef. Vir my is die behoud van die stuk Namib belangriker.

Wat my meer pla is waar kom die Hyena's vandaan oorspronklik? Bruin Hyena's ja, maar hier dop nou Cheetahs en Hyena's in die Suide op.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by tau »

Op 'n heel ander noot. EK het een van die perde gery wat vriende onwettig in die woestyn gevang het jare terug!!!!! Klein vinnige asemrowende perd.

Ek sou voorstel vang eerder van die perde en bou 'n reservaat vir hulle om hulel te beskerm en die legende aan die lewe te hou. Kastreer die hingste en laat die MErries een of tweekeer vul.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by FHM »

tau wrote:Op 'n heel ander noot. EK het een van die perde gery wat vriende onwettig in die woestyn gevang het jare terug!!!!! Klein vinnige asemrowende perd.

Ek sou voorstel vang eerder van die perde en bou 'n reservaat vir hulle om hulel te beskerm en die legende aan die lewe te hou. Kastreer die hingste en laat die MErries een of tweekeer vul.
Jy ken mos die storie...dan het die toeriste geen wilde perde in die Suidelike halfrond te besigtig nie ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by PWV »

Waar is die entrepreneurs van die Namib? Vang die goed en begin 'n stoetery. "Die Namibiese Woestynperd".

Hulle sal baie gesogd wees omdat hulle in die woestyn f@kkol eet. Julle sal die ouens wat daarmee begin net bietjie moet leer hoe om f@kkol te kweek.
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by spekieries »

:laugh: :laugh: :laugh: Mooi Oom Pw !
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by JK »

PWV wrote:Waar is die entrepreneurs van die Namib? Vang die goed en begin 'n stoetery. "Die Namibiese Woestynperd".

Hulle sal baie gesogd wees omdat hulle in die woestyn f@kkol eet. Julle sal die ouens wat daarmee begin net bietjie moet leer hoe om f@kkol te kweek.
Net die slegstes en luistes het oorleef. Hulle is niks werd se die ouens. ;D
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2488
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by Flip Nel »

PWV wrote:Waar is die entrepreneurs van die Namib? Vang die goed en begin 'n stoetery. "Die Namibiese Woestynperd".

Hulle sal baie gesogd wees omdat hulle in die woestyn f@kkol eet. Julle sal die ouens wat daarmee begin net bietjie moet leer hoe om f@kkol te kweek.

Hulle het oom, net na hulle seker gemaak het hulle kan op fokkol oorleef toe gaan staan en vrek hulle
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1703
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by Vlakvark Soldaat »

Capt. Oblivious wrote:https://www.jaracal.com/download/file.php?id=44021
Daai is eerlikwaar nogal n mooi foto!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Stefan Fourie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am

Re: Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by Stefan Fourie »

Hulle moet die bont hiënas vang en terugstuur waar hulle vandaan kom, en stuur die rekeing vir daai Groen mense wat waarslynlik verantwoordelik is vir die onnatuurlike skuif daarvan in die eerste plek.
Dan sommer die massas jagluiperds(meestal mannetjies) ook wat skielik hulle opwagting op die plase in die weste het, snaaks genoeg, al rondom Kanaan, die Groen mense se nuutste aankoop...
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: Hiënas en die Wilde perde van die suide

Post by JK »

Vandag is oor die radio berig dat die perde het van 270 tot 80 of so iets verminder oor die laaste paar jaar.
Bleikbaar is 3 hienas geskiet nou, ondere andere n groot wyfie wat hulle beweer die perde vanger is.
Post Reply