Page 1 of 1

Grootste jagluiperd.

Posted: Thu Oct 27, 2011 11:36 am
by Skolla

Re: Grootste jagluiperd.

Posted: Thu Oct 27, 2011 12:07 pm
by VdWalt
Ek het nou geen behoefte om 'n jagluiperd te skiet nie, voel net verkeerd.

Re: Grootste jagluiperd.

Posted: Thu Oct 27, 2011 12:10 pm
by Sam Kelbrick
Ek stem.

Re: Grootste jagluiperd.

Posted: Thu Oct 27, 2011 1:09 pm
by BLOK
EK het nie so behoefte nie, maar sien niks verkeerd daarmee as iemand het nie. Baie geluk aan die man met die prestasie as dit alles wettig gedoen is is daar niks mee verkeerd nie.

Lyk ook na n baie bekwame gids wat hy daar gebruik het

Re: Grootste jagluiperd.

Posted: Thu Oct 27, 2011 1:19 pm
by Vlakvark

Re: Grootste jagluiperd.

Posted: Thu Oct 27, 2011 1:24 pm
by BLOK
Piet vark

Maak jou prys ek is mos opsoek na net n wegbreek plekkie iewers in die paradys so die jag sal my nie pla nie ;)

Re: Grootste jagluiperd.

Posted: Thu Oct 27, 2011 1:27 pm
by Vlakvark
Jagter trek grootste jagluiperd n?g plat
Foto Republikein


Image

Re: Grootste jagluiperd.

Posted: Thu Oct 27, 2011 1:40 pm
by Lourens
+1 Blok, baie geluk aan die gelukkige jagter.

Groete,
Lourens

Re: Grootste jagluiperd.

Posted: Thu Oct 27, 2011 1:51 pm
by VdWalt
Dit voel maar vir my die jagluiperd trek altyd aan die korste end - al wat 'n ander roofdier is pik op hom en
hy kan maar net weghardloop.

Nee as die man die hart, papiere en geld het kan hy maar skiet - ek sou net nie kon nie.
Ek sou wel die PH geselskap hou oor 'n G&T...

Re: Grootste jagluiperd.

Posted: Thu Oct 27, 2011 1:55 pm
by FE
Wat kan 'n man s? dit bly darem 'n mooi KAT, en jammer huis moes die luiperd skiet om te ontmoet. lyk darem of hy haar beindruk het. ;D ;D

Re: Grootste jagluiperd.

Posted: Thu Oct 27, 2011 1:59 pm
by VdWalt
;D ;D

Re: Grootste jagluiperd.

Posted: Thu Oct 27, 2011 2:27 pm
by Skolla
Ongelukkig ken ons nie die hele storie nie.
Ek glo dit is seker n jagluiperd wat n probleem geword het, anders sal jy nie sommer n permit kry om hom te skiet nie.
Die kat lyk oraait!!

Re: Grootste jagluiperd.

Posted: Thu Oct 27, 2011 5:59 pm
by Geno
Hallo manne,

Hoekom sal julle nie 'n jagluiperd kan skiet nie, maar julle kan ander diere skiet?
Mens kan mos nou nie meer of minder jammer voel vir een dier, as vir 'n ander nie.
Het julle al gesien wat maak 'n groep van 4 jagluiperds met 'n kudde boerbokke? Nee wat, hy's gemors nes 'n jakkals.
Ek sal gladnie omgee om een van daai klas van katte te jag nie.

Groete,
Eugene

Re: Grootste jagluiperd.

Posted: Thu Oct 27, 2011 6:46 pm
by Francois Marais
Geno

+1, het so n wyle terug n span bymekaar gekry, nadat ek gesien het wat hulle aan Springbok en Blesbok aanwas doen, het ek hulle rus-rus gewiks, die hele span......

Mooi loop
Francois

Re: Grootste jagluiperd.

Posted: Thu Oct 27, 2011 6:59 pm
by Skier
Mooi manne, jul stel 'n goeie voorbeeld vir die nageslag! :-[

Re: Grootste jagluiperd.

Posted: Thu Oct 27, 2011 7:04 pm
by Geno
Skier wrote: Mooi manne, jul stel 'n goeie voorbeeld vir die nageslag! :-[
Jip,
Sodat die nageslag kan skaaptjops eet, en nie net hoor van dit nie.......

Re: Grootste jagluiperd.

Posted: Thu Oct 27, 2011 7:14 pm
by VdWalt
Geno wrote:
Hoekom sal julle nie 'n jagluiperd kan skiet nie, maar julle kan ander diere skiet?
Mens kan mos nou nie meer of minder jammer voel vir een dier, as vir 'n ander nie.
Hoekom nie? Ek se nie julle mag nie EK wil nie. Ek het wil ook nie 'n steenbok of duiker skiet nie.  ;D Mans is ook
mense maar ek voel nie oor hulle soos vrouens nie. ;D Dus soos mense verskil, verskil diere ook vir my.  ;D Paar manne is ook
baie nader aan hulle skape as ander...... :angel:

Re: Grootste jagluiperd.

Posted: Fri Oct 28, 2011 7:36 am
by Arnold van Wyk
Skier wrote: Mooi manne, jul stel 'n goeie voorbeeld vir die nageslag! :-[
Skier, het gou al 6 jou vorige posts gelees, lyk my jy geniet jou jag en ken van self-laai, daar is ook al dinge ges?, en geskiet waarmee ek nie saamstem nie maar vir twee redes sal ek nie uitspraak lewer nie.

Naam van die forum, vir die jagter, en probleem diere.
Niemand het my gedwing om aantesluit nie, as ek nie van n topic hou nie, maak ek hom nie oop nie, so weerhou ek my van negetiewe uit-spraake.  

Re: Grootste jagluiperd.

Posted: Fri Oct 28, 2011 9:40 am
by Naas
Vir die manne wat negatieg is.

Hier by ons in nam is die jagluiperds amper net so groot
Probleem soos die jakke in die karoo.
Een het 24 skaap in n aand se tydnby ons gevang en net die eiers geeet.
Dit was groot dorper ooie.

N vriend van my.het 5 in die hok gevang.en die selfde week het hy nog
8 in die grootpad gesien by hulle plaas.

Ander manne wat ek van weet het laasjaar amper 40 op sy plaas geskiet.

Met die getalle loop ons wild deer.nietepraat van die kallers en skaap nie.

Hulle is n pes hier.

Naas

Re: Grootste jagluiperd.

Posted: Fri Oct 28, 2011 10:08 am
by Boerseun123
Op die oorspronklike punt.

Ek het al saam met die jagter gejag. Johan vd Wethuisen of Oom Wessie vir my. Hy is regtig 'n baie "down too earth guy". Ek het saam met hom in die Pongolo omgewing gaan jag vir 'n Hyena (Spotted). 'n Paar lang nagte saam met hom in die hide gesit. Regtig 'n aangename mens en een wat al sy voete deur geloop het in die veld. Sout van die aarde! Ons was nie suksesvol met die Hyena nie maar het hom darem huis toe gestuur met 'n 3m Krokkie. Sal vir julle foto's opsit as julle wil sien...?

Hierdie Jagluiperd jag was ook in 'n paar maande terug se African Outfitter of een van daai tydskrifte as ek dit nie mis het nie. In die artikel se hulle dat dit begin reen het en dat die PH verdwaal het op pad terug. Was nogal vir my 'n nice artikel en seker 'n lekker jag om te onthoou as hy weer na die trofee kyk oor 'n paar jaar!

Verstaan ook nou hoekom hy nie vir die PH kwaad geraak het toe hulle verdwaal het nie! ;D ;D ;D

Groete
BS

Re: Grootste jagluiperd.

Posted: Fri Oct 28, 2011 10:20 am
by Cobus(Cobb)
Skier wrote: Mooi manne, jul stel 'n goeie voorbeeld vir die nageslag! :-[
Skier....verbeel ek my of is jou post/comment bietjie snedig en/of sarkasties...??jy sit ook 'n "embarrassed" gesiggie by.
Vertel bietjie meer ou maat, hoekom voel jy so??

Cheers
Cobus

Re: Grootste jagluiperd.

Posted: Fri Oct 28, 2011 12:50 pm
by Boerseun123
Het vergeet. My eerste Seekoei jag was ook saam met Oom Wessie. Was in die Ladysmith omgewing gewees.

Groete
BS

Re: Grootste jagluiperd.

Posted: Wed Nov 23, 2011 6:46 am
by immelmanw
As ek n jag saam met die spesifieke "PH" kan kry......dink ek n ou moet dit sterk oorweeg.....jy kan mos maar die katjie mis skiet!

Re: Grootste jagluiperd.

Posted: Wed Nov 23, 2011 7:19 am
by Skolla
immelmanw wrote: As ek n jag saam met die spesifieke "PH" kan kry......
En soos FM s?, jy kan tot 2 weke soek sonder om iets te kry.