Grootste jagluiperd.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Grootste jagluiperd.
Ek het nou geen behoefte om 'n jagluiperd te skiet nie, voel net verkeerd.
- Sam Kelbrick
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Grootste jagluiperd.
EK het nie so behoefte nie, maar sien niks verkeerd daarmee as iemand het nie. Baie geluk aan die man met die prestasie as dit alles wettig gedoen is is daar niks mee verkeerd nie.
Lyk ook na n baie bekwame gids wat hy daar gebruik het
Lyk ook na n baie bekwame gids wat hy daar gebruik het
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Grootste jagluiperd.
[img width=321 height=480]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... lawi-1.jpg[/img]

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Grootste jagluiperd.
Piet vark
Maak jou prys ek is mos opsoek na net n wegbreek plekkie iewers in die paradys so die jag sal my nie pla nie
Maak jou prys ek is mos opsoek na net n wegbreek plekkie iewers in die paradys so die jag sal my nie pla nie
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Grootste jagluiperd.
+1 Blok, baie geluk aan die gelukkige jagter.
Groete,
Lourens
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Grootste jagluiperd.
Dit voel maar vir my die jagluiperd trek altyd aan die korste end - al wat 'n ander roofdier is pik op hom en
hy kan maar net weghardloop.
Nee as die man die hart, papiere en geld het kan hy maar skiet - ek sou net nie kon nie.
Ek sou wel die PH geselskap hou oor 'n G&T...
hy kan maar net weghardloop.
Nee as die man die hart, papiere en geld het kan hy maar skiet - ek sou net nie kon nie.
Ek sou wel die PH geselskap hou oor 'n G&T...
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: Grootste jagluiperd.
Wat kan 'n man s? dit bly darem 'n mooi KAT, en jammer huis moes die luiperd skiet om te ontmoet. lyk darem of hy haar beindruk het.

Born to hunt, but forced to work!
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Grootste jagluiperd.
Ongelukkig ken ons nie die hele storie nie.
Ek glo dit is seker n jagluiperd wat n probleem geword het, anders sal jy nie sommer n permit kry om hom te skiet nie.
Die kat lyk oraait!!
Ek glo dit is seker n jagluiperd wat n probleem geword het, anders sal jy nie sommer n permit kry om hom te skiet nie.
Die kat lyk oraait!!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Grootste jagluiperd.
Hallo manne,
Hoekom sal julle nie 'n jagluiperd kan skiet nie, maar julle kan ander diere skiet?
Mens kan mos nou nie meer of minder jammer voel vir een dier, as vir 'n ander nie.
Het julle al gesien wat maak 'n groep van 4 jagluiperds met 'n kudde boerbokke? Nee wat, hy's gemors nes 'n jakkals.
Ek sal gladnie omgee om een van daai klas van katte te jag nie.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Grootste jagluiperd.
Geno
+1, het so n wyle terug n span bymekaar gekry, nadat ek gesien het wat hulle aan Springbok en Blesbok aanwas doen, het ek hulle rus-rus gewiks, die hele span......
Mooi loop
Francois
+1, het so n wyle terug n span bymekaar gekry, nadat ek gesien het wat hulle aan Springbok en Blesbok aanwas doen, het ek hulle rus-rus gewiks, die hele span......
Mooi loop
Francois
-
Skier
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Fri Apr 15, 2011 11:02 am
Re: Grootste jagluiperd.
Mooi manne, jul stel 'n goeie voorbeeld vir die nageslag! 
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Grootste jagluiperd.
Jip,Skier wrote: Mooi manne, jul stel 'n goeie voorbeeld vir die nageslag!![]()
Sodat die nageslag kan skaaptjops eet, en nie net hoor van dit nie.......
Goed, beter, 6millimeter!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Grootste jagluiperd.
Hoekom nie? Ek se nie julle mag nie EK wil nie. Ek het wil ook nie 'n steenbok of duiker skiet nie.Geno wrote:
Hoekom sal julle nie 'n jagluiperd kan skiet nie, maar julle kan ander diere skiet?
Mens kan mos nou nie meer of minder jammer voel vir een dier, as vir 'n ander nie.
mense maar ek voel nie oor hulle soos vrouens nie.
baie nader aan hulle skape as ander......
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Grootste jagluiperd.
Skier, het gou al 6 jou vorige posts gelees, lyk my jy geniet jou jag en ken van self-laai, daar is ook al dinge ges?, en geskiet waarmee ek nie saamstem nie maar vir twee redes sal ek nie uitspraak lewer nie.Skier wrote: Mooi manne, jul stel 'n goeie voorbeeld vir die nageslag!![]()
Naam van die forum, vir die jagter, en probleem diere.
Niemand het my gedwing om aantesluit nie, as ek nie van n topic hou nie, maak ek hom nie oop nie, so weerhou ek my van negetiewe uit-spraake.
Last edited by Arnold van Wyk on Fri Oct 28, 2011 8:16 am, edited 1 time in total.
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Grootste jagluiperd.
Vir die manne wat negatieg is.
Hier by ons in nam is die jagluiperds amper net so groot
Probleem soos die jakke in die karoo.
Een het 24 skaap in n aand se tydnby ons gevang en net die eiers geeet.
Dit was groot dorper ooie.
N vriend van my.het 5 in die hok gevang.en die selfde week het hy nog
8 in die grootpad gesien by hulle plaas.
Ander manne wat ek van weet het laasjaar amper 40 op sy plaas geskiet.
Met die getalle loop ons wild deer.nietepraat van die kallers en skaap nie.
Hulle is n pes hier.
Naas

Boerseun123
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Wed Aug 04, 2010 9:07 pm
Re: Grootste jagluiperd.
Op die oorspronklike punt.
Ek het al saam met die jagter gejag. Johan vd Wethuisen of Oom Wessie vir my. Hy is regtig 'n baie "down too earth guy". Ek het saam met hom in die Pongolo omgewing gaan jag vir 'n Hyena (Spotted). 'n Paar lang nagte saam met hom in die hide gesit. Regtig 'n aangename mens en een wat al sy voete deur geloop het in die veld. Sout van die aarde! Ons was nie suksesvol met die Hyena nie maar het hom darem huis toe gestuur met 'n 3m Krokkie. Sal vir julle foto's opsit as julle wil sien...?
Hierdie Jagluiperd jag was ook in 'n paar maande terug se African Outfitter of een van daai tydskrifte as ek dit nie mis het nie. In die artikel se hulle dat dit begin reen het en dat die PH verdwaal het op pad terug. Was nogal vir my 'n nice artikel en seker 'n lekker jag om te onthoou as hy weer na die trofee kyk oor 'n paar jaar!
Verstaan ook nou hoekom hy nie vir die PH kwaad geraak het toe hulle verdwaal het nie!

Groete
BS

"It is better to light one small candle than to curse the darkness."
Confucious
Confucious
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Grootste jagluiperd.
Skier....verbeel ek my of is jou post/comment bietjie snedig en/of sarkasties...??jy sit ook 'n "embarrassed" gesiggie by.Skier wrote: Mooi manne, jul stel 'n goeie voorbeeld vir die nageslag!![]()
Vertel bietjie meer ou maat, hoekom voel jy so??
Cheers
Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Boerseun123
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Wed Aug 04, 2010 9:07 pm
Re: Grootste jagluiperd.
Het vergeet. My eerste Seekoei jag was ook saam met Oom Wessie. Was in die Ladysmith omgewing gewees.
Groete
BS
Groete
BS
"It is better to light one small candle than to curse the darkness."
Confucious
Confucious
-
immelmanw
Re: Grootste jagluiperd.
As ek n jag saam met die spesifieke "PH" kan kry......dink ek n ou moet dit sterk oorweeg.....jy kan mos maar die katjie mis skiet!
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Grootste jagluiperd.
En soos FM s?, jy kan tot 2 weke soek sonder om iets te kry.immelmanw wrote: As ek n jag saam met die spesifieke "PH" kan kry......