Lee kruitskaaltjie in goeie werkende toestand
Ek het hom gebruik totdat ek 'n RCBS 505 skaaltjie gekry het.
Posgeld vir die ontvanger, of kom haal hom by my. Ek is in Bloemfontein
https://i.imgur.com/DsJIOWx.jpg?1
Gratis: Lee kruitskaaltjie. Geneem
-
Walter
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Gratis: Lee kruitskaaltjie. Geneem
Last edited by Walter on Sun Feb 10, 2019 10:17 am, edited 1 time in total.
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Gratis: Lee kruitskaaltjie
Walter as jy die ou nog het sal ek hom by jou oorvat het al gedink om so iets aan te skakel net vir die seker maak storie . Laat weet maar
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
-
Walter
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Re: Gratis: Lee kruitskaaltjie
Skaaltjie toegeken aan Omnia
PM oppad
PM oppad
