Middag almal.
Ek is seker hier is n paar ouens met ervaring oor die hofie.
Watse hout wat eie is aan S.A. het julle al gebruik vir julle jag gewere?
Wat moet n man van wegbly en wat is baie goeie gehalte.
Wat lyk mooi?
Harde peer hout?
Voor en nadele?
Cheers
Plaaslike hout vir geweer kolf?
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Plaaslike hout vir geweer kolf?
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Plaaslike hout vir geweer kolf?
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Plaaslike hout vir geweer kolf?
Ons plaaslike hout het nie 'n gelyke met beuke- of eikehout wat gewoonlik vir kolwe gebruik word nie. Ons plaaslike houte is swaarder en nie geskik vir die' doel nie. Verder is hulle geneig om te bars. Daar is wel 'n persoon in Limpopo wat van drolpeer en ander houte kolwe maak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Plaaslike hout vir geweer kolf?
Die beste is steeds okkerneuthout. Beukehout is goedkoper en glad nie so mooi nie, maar werk ooglopend goed.tripodmvr wrote:Ons plaaslike hout het nie 'n gelyke met beuke- of eikehout wat gewoonlik vir kolwe gebruik word nie. Ons plaaslike houte is swaarder en nie geskik vir die' doel nie. Verder is hulle geneig om te bars. Daar is wel 'n persoon in Limpopo wat van drolpeer en ander houte kolwe maak.
Die man wat weet van die goed is wapensmid (en "springbok" skut) Jan Bondesio van MJ Wapens in Naboomspruit. Hy het al heelwat Drolpeerhout kolwe gemaak, as ek nou reg onthou. Soek hom op en praat met hom.
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Plaaslike hout vir geweer kolf?
Ek het al 'n .458 African gesien wat se kolf van huilboerboon gemaak was.
Just smile and wave boys 
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: Plaaslike hout vir geweer kolf?
Drolpeer houtkolf op n Savage is dié “shit”.....
Laat dit juig!!!
Laat dit juig!!!
