DIY Boltknobs!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
DIY Boltknobs!
More.
Ons nuwe boltknobs is gereed om uit te gaan.
R490 elk. + R120 koerier vanaf Bloemfontein.
Bestellings kan geplaas word by geno@ggvarminting.co.za
https://youtu.be/kqc2IJMOnC0
Ons nuwe boltknobs is gereed om uit te gaan.
R490 elk. + R120 koerier vanaf Bloemfontein.
Bestellings kan geplaas word by geno@ggvarminting.co.za
https://youtu.be/kqc2IJMOnC0
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: DIY Boltknobs!
Het hy hom ook gevries ?
Is baie netjiese boltknobs die en sit baie mooi
Is baie netjiese boltknobs die en sit baie mooi
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: DIY Boltknobs!
Ek love myne, dankie Geno!Geno wrote:More.
Ons nuwe boltknobs is gereed om uit te gaan.
R490 elk. + R120 koerier vanaf Bloemfontein.
Bestellings kan geplaas word by geno@ggvarminting.co.za
https://youtu.be/kqc2IJMOnC0
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
- JPL
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Thu Feb 04, 2016 4:04 pm
Re: DIY Boltknobs!
Gister georder uit Bloemfontein en vandag ontvang in die Kaap!
Baie dankie vir die puik diens en spoedige aflewering Geno!
Groete,
JP
Sent from my iPhone using Tapatalk
Baie dankie vir die puik diens en spoedige aflewering Geno!
Groete,
JP
Sent from my iPhone using Tapatalk
My kinders:
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: DIY Boltknobs!
Oulike patent. Sal like om te weet wie het hom uitgedink.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: DIY Boltknobs!
Ek het met die idee opgekom vir n boltknob wat oppas sonder enige gunsmithing. Oorspronklik wou ek die onderste deel of “male” deel wat om die handvatsel gaan in twee helftes maak, jy sit hulle dan om en maak de boonste deel vas. Na n paar gesprekke met my venoot op die tyd (werner janse van vuuren van Aim) het hy voorgestel ons probeer n cut out- iets wat hy op n ander projek gesien het. Hy het toe vir my een gemaak en ek het dit vir ongeveer 8maande getoets en aanpassings laat maak soos ek gevind het nodig was. Daarna het ons die eerste klomp gemaak. Laas jaar het ek en Werner besluit om ons “separate ways” te gaan vir redes wat ek nie hier gaan bespreuk nie. Ek het die naam aim logo ens vir hom gegee. Ek het wel vir hom gese dat ek n ander vervaardigger gaan kry om die boltknobs vir my te maak.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: DIY Boltknobs!
Looking forward to receiving mine.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: DIY Boltknobs!
Goeie werk manne! Nou weet ek wat om vir my Howa pelle vir verjaarsdae te koop!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: DIY Boltknobs!
Ek verjaar die 11de April.Smitstertjies wrote:Goeie werk manne! Nou weet ek wat om vir my Howa pelle vir verjaarsdae te koop!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: DIY Boltknobs!
Ek verjaar 1 Maart;-)
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: DIY Boltknobs!
Gaafsters, ek pos sommer vir jou een al die 1ste April!Gawie(13mm) wrote:Ek verjaar die 11de April.Smitstertjies wrote:Goeie werk manne! Nou weet ek wat om vir my Howa pelle vir verjaarsdae te koop!
Sent from my iPhone using Tapatalk
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: DIY Boltknobs!
Smitstertjies wrote:Gaafsters, ek pos sommer vir jou een al die 1ste April!Gawie(13mm) wrote:Ek verjaar die 11de April.Smitstertjies wrote:Goeie werk manne! Nou weet ek wat om vir my Howa pelle vir verjaarsdae te koop!
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: DIY Boltknobs!
Ek was bevoorreg om die naweek een te wen 
https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/53456096_10161595486795341_683672907062181888_o.jpg?_nc_cat=104&_nc_eui2=AeEClzp9Zwb7Dpc4GSZxqlPZgBhN-JCqrYaPCvswA5vJ-tSnGlsEpcWl3_-7l8AdzG_WXzzcclP1TOPLg6LwcBzQHNcRYdswOMzFZVLGGYD1BQ&_nc_ht=scontent-jnb1-1.xx&oh=95765eff4136b04f8a2462f610c7e9f4&oe=5CE69292
https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/53245247_10161602485215341_6576557110224486400_o.jpg?_nc_cat=103&_nc_eui2=AeEftBZVfsP0s_t3frCyhiVV7EuLuvIkmhUCHtVKb7IxjP4AaoKDbCLWkWIVLywPGzUDG8G8EjgWx1LMKVVLlUJ3EV4lkdgBYzfRFONp01l_cQ&_nc_ht=scontent-jnb1-1.xx&oh=06e3015bb5cf5ea4d6d443a3d02ae879&oe=5D1CDFF1

Korrel
- Jr. Member

- Posts: 95
- Joined: Sun Jan 17, 2010 4:35 pm
Re: DIY Boltknobs!
Hallo Geno
Is daar nog beskikbaar vir n howa aksie?
Groete
Is daar nog beskikbaar vir n howa aksie?
Groete
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: DIY Boltknobs!
More. Ek het nog so paar oor.
Stuur my gerus 'n Whatsapp op 0825354100
Groete
Geno
Stuur my gerus 'n Whatsapp op 0825354100
Groete
Geno
Goed, beter, 6millimeter!
- RudolphP
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Tue Jun 10, 2014 11:44 am
Re: DIY Boltknobs!
Werk hulle op enige aksie? Ek het 'n CZ 550 308
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: DIY Boltknobs!
Indien jou slotknop kleiner as 18.5mm is, en die steeltjie dunner as 8,8mm, sal ons produk pas.
Sommige slotte het 'n losserige pas, maar dis maklik om op te los. 'n 10c muntstuk binne in vul die gaping perfek op, en trek mooi vas.
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Sommige slotte het 'n losserige pas, maar dis maklik om op te los. 'n 10c muntstuk binne in vul die gaping perfek op, en trek mooi vas.
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
- RudolphP
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Tue Jun 10, 2014 11:44 am
Re: DIY Boltknobs!
Ai myne is net net te groot lyk dit my. Die knop is 18.72mm, en die steeltjie is onder 8mm...Geno wrote:Indien jou slotknop kleiner as 18.5mm is, en die steeltjie dunner as 8,8mm, sal ons produk pas.
Sommige slotte het 'n losserige pas, maar dis maklik om op te los. 'n 10c muntstuk binne in vul die gaping perfek op, en trek mooi vas.
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: DIY Boltknobs!
Verkeerde forum Hans.Hansieslim wrote:Vaseline?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: DIY Boltknobs!
Gawie(13mm) wrote:Verkeerde forum Hans.Hansieslim wrote:Vaseline?
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: DIY Boltknobs!
More.
Ons het weer 'n produksierun van die nuwe boltknobs gereed om uit te gaan.
R490 elk. + R120 koerier vanaf Bloemfontein.
Bestellings kan geplaas word by geno@ggvarminting.co.za
https://youtu.be/kqc2IJMOnC0
https://i.imgur.com/WQV8W82.jpg
https://i.imgur.com/AUMQTJS.jpg
https://i.imgur.com/iTVLzA6.jpg
https://i.imgur.com/OvQlSSY.jpg
https://i.imgur.com/PieT5cR.jpg

- Rinkhals
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Jul 08, 2011 5:16 pm
Re: DIY Boltknobs!
Hi Geno,
Gaan julle iewers weer van die boltknobs in die toekoms beskikbaar hê?
Groete
Gaan julle iewers weer van die boltknobs in die toekoms beskikbaar hê?
Groete