SCI & Rowland Ward Nuwe Top 10 Lyste vir Cape & Livingstone Eland
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
SCI & Rowland Ward Nuwe Top 10 Lyste vir Cape & Livingstone Eland
Hi manne, hier is die lyste vir die wat sou belangstel, ek vind dit baie intressant.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Truvelloman on Mon Oct 24, 2011 10:14 pm, edited 1 time in total.
-
Henk01
Re: SCI & Rowland Ward Nuwe Top 10 Lyste vir Cape & Livingstone Eland
Truvelloman
Dankie, dit is bemoedigend om te sien hoeveel van die Top 10 Kaapse Elande in die laaste dekade gelys is.
Dit beteken die bedryf en spesie is redelik gesond. (Dis ook redelik die hele land vol)
Die Livingstone sien ek is daar maar 3 of so in die laaste 10 jaar, is dit kommer wekkend? Aanvaarbaar dat slegs 1 in SA is aangesien dit nie sy oorspronklike habitat is nie.
Ek vind die inligting ook baie interssant en kan ure deur die RW boeke blaai

- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: SCI & Rowland Ward Nuwe Top 10 Lyste vir Cape & Livingstone Eland
Baie interessant
ek soek nog wapens...