Hallo manne.
Is hier iemand wat n sakoe trg 22 in 260 skiet?
Indien watter punte werk vir jou en spoed wat jy kry?
Dankie byvoorbaat!
Sako Trg 22 in 260
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Re: Sako Trg 22 in 260
Goeie môre, Henk van Zyl hier. My broer het n TRG 260. Hy skiet Nosler CC 140gr. met groot sukses en baie nou groepe. Hy gebruik S365 en loop so teen 2800fps. Die CC Nosler punte lyk vir ons hou van n groterige jump. Ek skiet hulle in my RPR @ 2675fps met S355. 68mm TPL.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
NJD
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Thu Nov 15, 2018 8:40 am
Re: Sako Trg 22 in 260
Baie dankie vir die deel van julle kennis en tyd.
Sien diep baie uit vir hom!
Lekker aand.
Sien diep baie uit vir hom!
Lekker aand.


