.243 Goedgekeur
Posted: Mon Oct 24, 2011 6:58 pm
Het sopas n oproep ontvang dat ek my kaartjie moet kom afhaal vir my .243 Win. Het vir my n Howa met die Dikloop aangskaf. Knaldemper is al op. Het nog nie n teleskoop op nie, want het verwag dit gaan nog lank vat, so was nie te haastig nie.
Dink daar aan om die Swarovski Z5 5-25x52 BT op te sit. Is daar enigiemand wat een het en hom kan aanbeveel? Ek het al met een rondgespeel, maar hoe hy in jou hande en op jou geweer lyk is twee verkillende dinge.
Groete,