Het sopas n oproep ontvang dat ek my kaartjie moet kom afhaal vir my .243 Win. Het vir my n Howa met die Dikloop aangskaf. Knaldemper is al op. Het nog nie n teleskoop op nie, want het verwag dit gaan nog lank vat, so was nie te haastig nie.
Dink daar aan om die Swarovski Z5 5-25x52 BT op te sit. Is daar enigiemand wat een het en hom kan aanbeveel? Ek het al met een rondgespeel, maar hoe hy in jou hande en op jou geweer lyk is twee verkillende dinge.
Groete,
.243 Goedgekeur
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: .243 Goedgekeur
Dankie Mnr!Jaco Swart wrote: Theo E het so Z 5 vra hom gerus.
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: .243 Goedgekeur
Jy moet asb fotos opsit - my g#t jeuk vreeslik om vir my ook 'n Howa te kry !
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: .243 Goedgekeur
Spanner,Spanner wrote: Jy moet asb fotos opsit - my g#t jeuk vreeslik om vir my ook 'n Howa te kry !
Ek wil hom nie eers gaan haal nie, want dan staan hy hier en kyk vir my en ek kan hom dan nie eens skiet nie. Sal vinnig moet plan maak met n teleskoop.
Groete,
