Wat dink julle v nuwe Howa?
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Wat dink julle v nuwe Howa?
Weet nie of elders bespreek was nie, wat dink julle van hierdie Howa? Klink my hy gaan so R20 000 kos?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wat dink julle v nuwe Howa?
'n Howa is altyd waarde vir geld!!!
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: Wat dink julle v nuwe Howa?
Ek dink dis jammer hy kom nie in 300 WSM nie...
Hou baie van die styl.
Hou baie van die styl.
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Wat dink julle v nuwe Howa?
Hoe lank is die loop?
-
figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Re: Wat dink julle v nuwe Howa?
Ek like hom, maar ek soek 'n Howa Bravo.... weet nie of hulle hiernatoe gaan kom nie. Was vroeër die jaar geadverteer maar ekt nerens gesien nie
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Wat dink julle v nuwe Howa?
Ek stem.hennief wrote:Ek dink dis jammer hy kom nie in 300 WSM nie...
Ja dis baie mooi
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Quenets
- Sr. Member

- Posts: 498
- Joined: Fri Mar 03, 2017 10:48 am
Re: Wat dink julle v nuwe Howa?
Middag julle,figjam wrote:Ek like hom, maar ek soek 'n Howa Bravo.... weet nie of hulle hiernatoe gaan kom nie. Was vroeër die jaar geadverteer maar ekt nerens gesien nie
Lyk maar daar het 'n paar van die Bravo kolwe vir die Howa's ingekom.
Prys is R12 500.00 vir die kolf alleen. Slegs 243,308 en 6.5cm
Laat weet as julle belangstel.
Groete
Ockert
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Wat dink julle v nuwe Howa?
Middag Ockert.
Hoeveel magesyne is ingesluit by die prys en wat is hul kapasiteit?
Hoeveel magesyne is ingesluit by die prys en wat is hul kapasiteit?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wat dink julle v nuwe Howa?
Gawie jy moet vir mamma ook bq xmas koop jong
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Wat dink julle v nuwe Howa?
xmas is vir kapitaliste wat verslaaf is aan nutlose verbruikersgoedere.Capt. Oblivious wrote:Gawie jy moet vir mamma ook bq xmas koop jong
Ek glo in Batman. Alfred sorg dat hy altyd die regte gereedskap vir die taak het. So 'n swart "Bravo" sal daar mooi lyk aan 'n 6mm Creedmoor.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Wat dink julle v nuwe Howa?
Ek soek een
Weet iemand wanneer sal dit beskikbaar wees.
Dis tyd dat ek vir my seuntjie sy tweede geweer koop.
Weet iemand wanneer sal dit beskikbaar wees.
Dis tyd dat ek vir my seuntjie sy tweede geweer koop.
-
figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Re: Wat dink julle v nuwe Howa?
Ivm die APC Howa, het iemand hier so een? Wat dink jy van hom?