Goeie middag Manne,
Vriend van my het n vraag oor sy Ruger.
Wat behoort TPL te meet in hom?
Klink 86mm reg?
Koels mee gemeet.
frontier range master 165gr BTSB
Sierra game kings 180gr
Met n 82mm tpl skiet hy klawers met die Sierra's.
Ons het nou al 3 keer gemeet.
Groete.
Cobus
Ruger m77 30-06 TPL
-
Bobejan
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Fri Sep 02, 2016 8:56 am
Re: Ruger m77 30-06 TPL
goeie naand almal, my naam is Jaco en die Ruger is myne.
Cobus, dankie dat jy post begin het
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Cobus, dankie dat jy post begin het
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- cobus s
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am
Re: Ruger m77 30-06 TPL
Welkom Jaco bly jy het aangesluit iemand slim gaan ons nou reghelp
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ruger m77 30-06 TPL
Maksimum SAAMI TPL is 84,84mm vir 30-06. Enige vervaardigde ammunisie moet dan daardie afmeting of minder wees om te kan kamer. As herlaaier kan jy kies watter TPL jy wil gebruik. Baie glo 'n geweer skiet net reg as jy in die lande laai. Baie van ons wat Europese kalibers het weet dat selfs 'n sprong van 6mm of meer nog baie fyn akkuraatheid sal gee.
Jy het 'n jaggeweer gekoop en om te verseker dat jy nie sukkel om patrone te laai nie is dit raadsaam om nie naby die lande te laai nie. Los dit vir die baanskieters waar jy nie jou bok gaan verloor as die patroon nie wil kamer nie.
Los jou TPL net so as dit sulke goeie groepe skiet. Gaan kyk by die herlaai besprekings oor hoe die TPL bepaal moet word.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br