Uit verveeld uit bietjie in die herlaai "nes" soos my vrou dit noem rond gekrap en op twee bokse koeëls af gekom.
180gr pmp en 180gr noslers. Altwee die pakke is al jare oud...en kom van n goeie vriend van my af wat hulle op sy 3006 wou gebruik.
Ek en n paar vriende is juis vrydag oggend op pad plaas toe en ek soek iets goedkoops net om bietjie meer te gaan plate skiet .
Laai toe
40...41 en 41.5gr s335. Drie van elk.
Ok middel is die noslers op 40 en regs onder is die noslers op 41gr.
Heel onder se gate is die 41.5 gr nosler.
Heel bo het ek die pmp 41.5 geskiet
Lings ondertoe se drie skote is my 10 jarige meisiekind se drie skote met 41 gr.
En die twee skote wat middel mekaar sny en die een heel regs is Henrico se drie skote. Verstaan nie wat het daar gebeur nie?
Ok nou niks van die groeperings is fantasies nie....maar elkeen van hulle is absoluut meer as goed genoeg om n bok meer te kan gaan skiet...Geregverdig Henrico se een skoot is baie regs.
Dis net vir my opvallend dat wat ek ook al in die gewere se keel af gooi hy goed genoeg sal meer skiet om die vleis op die tafel te sit
Ek hou van n 308.
En dis hoekom ek van n 308 hou...
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
En dis hoekom ek van n 308 hou...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Just smile and wave boys 
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: En dis hoekom ek van n 308 hou...
Ek dink daar is baie ander kalibers wat did ook sal doen, maar ja as jy moet sal daai bok doodskiet
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: En dis hoekom ek van n 308 hou...
Stem heeltemal saam. ..
Moet se die fotos laat dit groter lyk....maar al die groepe is net oor n duim en kleiner.
Soos ek se dis glad nie spog ladings nie maar vir lyf skote is daai reg.
Moet se die fotos laat dit groter lyk....maar al die groepe is net oor n duim en kleiner.
Soos ek se dis glad nie spog ladings nie maar vir lyf skote is daai reg.
Just smile and wave boys 
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: En dis hoekom ek van n 308 hou...
Wat was die afstand?
15m?
15m?
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: En dis hoekom ek van n 308 hou...
Nella
Wat loop die 41.5 grein lading?
41.5 Grein in my geweer met 165s loop 2570-5
Is 41.5 nie effe warm vir 180?
Selfs n dakspyker sal mooi groepeer in 'n 308

Wat loop die 41.5 grein lading?
41.5 Grein in my geweer met 165s loop 2570-5
Is 41.5 nie effe warm vir 180?
Selfs n dakspyker sal mooi groepeer in 'n 308
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: En dis hoekom ek van n 308 hou...
Jy is 100% reg ..airhunter wrote:Nella
Wat loop die 41.5 grein lading?
41.5 Grein in my geweer met 165s loop 2570-5
Is 41.5 nie effe warm vir 180?
Selfs n dakspyker sal mooi groepeer in 'n 308![]()
Ek is 1.5gr klaar oor die maksimum aanbevole lading van sonchem.
Ek gebruik huidiglik die kruit wat n -2% deviasie het . Ek het ook probeer spoed meet maar die omstandighede was swak en ek het swak lesings gekry. ..maar van die wat ek gelees gekry het was ek onder 2400fps.
Sal weer probeer oor die naweek meet en terugvoer gee.
Sal self wil weet waar is my druk vlakke
Just smile and wave boys 
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: En dis hoekom ek van n 308 hou...
Nella wrote:Jy is 100% reg ..airhunter wrote:Nella
Wat loop die 41.5 grein lading?
41.5 Grein in my geweer met 165s loop 2570-5
Is 41.5 nie effe warm vir 180?
Selfs n dakspyker sal mooi groepeer in 'n 308![]()
Ek is 1.5gr klaar oor die maksimum aanbevole lading van sonchem.
Ek gebruik huidiglik die kruit wat n -2% deviasie het . Ek het ook probeer spoed meet maar die omstandighede was swak en ek het swak lesings gekry. ..maar van die wat ek gelees gekry het was ek onder 2400fps.
Sal weer probeer oor die naweek meet en terugvoer gee.
Sal self wil weet waar is my druk vlakke
My 165 teen 2570 is ook met -2% batch. (Somchem se maks 41.5)
Laat weet asb waar loop die 180s.
Ek het twee houers VV N150 wat ek met 180s wil probeer.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: En dis hoekom ek van n 308 hou...
Goed ..ek het hier amper vir my self n pyp bom gebou.
Sonchem se max lading op 180gr pmp met 335 is 40.5 en nie 40.gr soos ek vroeër genoem het nie.
Ek het daai 180 toe onder beter omstandighede se spoed gaan meet.
Avg van 2480fps ...en dit uit n 20" loop.
Ek het res van die rondtes se koeëls getrek ...dink daai is so bietjie kwaad gewees.