Page 1 of 1
7,5x55mm Swiss
Posted: Tue Nov 20, 2018 3:19 pm
by obasch
Kan iemand my sĂȘ wat die beskikbaarheid is van 7,5x55mm Swiss ammunisie en/of komponente? En prys?
Re: 7,5x55mm Swiss
Posted: Tue Nov 20, 2018 3:25 pm
by 470rigby
Daar was 'n 0.299" koeel beskikbaar, en van 1911 af het die koeel na .308" verander. Ek verstaan mens kan 284 Win doppe gebruik, en natuurlik 308 koeels vir die later gewere
Re: 7,5x55mm Swiss
Posted: Tue Nov 20, 2018 10:28 pm
by tripodmvr
PM vir JanKraay. Hy het so 2 weke gelede saam met die Swiss Club met van die gewere geskiet en volgens hom was ammunisie maklik bekombaar deur die klub.