7,5x55mm Swiss
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 726
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
7,5x55mm Swiss
Kan iemand my sê wat die beskikbaarheid is van 7,5x55mm Swiss ammunisie en/of komponente? En prys?
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: 7,5x55mm Swiss
Daar was 'n 0.299" koeel beskikbaar, en van 1911 af het die koeel na .308" verander. Ek verstaan mens kan 284 Win doppe gebruik, en natuurlik 308 koeels vir die later gewere
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7,5x55mm Swiss
PM vir JanKraay. Hy het so 2 weke gelede saam met die Swiss Club met van die gewere geskiet en volgens hom was ammunisie maklik bekombaar deur die klub.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
