RCBS Bybehore
-
slagdop
- Full Member

- Posts: 173
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm
RCBS Bybehore
Ek is opsoek na 'n rcbs "small rifle primer cup holder" om .223 te kan herlaai. As iemand miskien een het wat nie gebruik word nie sal ek dit met graagte oorkoop.