Mense ek het die Blitsbreker gekry vir my 6.5.
Het hom vandag by Dville skietbaan getoets op my geweer.
Nou ja, die mense om my het geweet van hom..hulle hare was so effe deur mekaar gewaai agv die blitsbreker..
Maar die vet weet, ek kon elke skoot deurvolg en sien waar hy die papier of gong tref, dis 'n eerste vir my...kry dit nie reg met my knaldemper nie.
Dankie vir die manne om my se geduld met die geraas en die "blast", maar dit werk fantasties.
WARRIOR Self Timing Brake
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: WARRIOR Self Timing Brake
Dankie, nou weet ek jy is nie n lekker ou om langs te lê nie
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 563
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: WARRIOR Self Timing Brake
Hy werk baie mooi, ek het een op my 308. Geniet homJohanvB wrote: Maar die vet weet, ek kon elke skoot deurvolg en sien waar hy die papier of gong tref, dis 'n eerste vir my...kry dit nie reg met my knaldemper nie.