Dag Jaracallers,
Dis Kloppies Klopper, kom van Winhoek af, daarna weermag, Oudtshoorn 81, 31Bn 82, 83 en 84.
Ek het onlangs meer betrokke geraak in die koeelbedryf, ek hou van jag en is passievol oor bewaring van ons bedreigde spesies.
Ek sien hier is n paar groot Bobbejane en Jakkalse geskiet, wel gedaan.
Dankie Hein, vir die verwelkomings epos.
Peregrine groete.
Nuwe aansluiter
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Nuwe aansluiter
Welkom , geniet dit hier saam ons
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- OomMatt
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Re: Nuwe aansluiter
Baie Welkom Kloppies
Kom ons begin deur die bossie aan die brand te steek
Barnes TSX groete
Kom ons begin deur die bossie aan die brand te steek
Barnes TSX groete
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 338
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Re: Nuwe aansluiter
Welkom Kloppies! Al die pad van my geboorteland. “Hart we kameldornholz.....”
Stoot lood!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuwe aansluiter
Du könntest nur sagenParker wrote:Welkom Kloppies! Al die pad van my geboorteland. “Hart we kameldornholz.....”
Ich liebe Südwest!
Welkom by ons kampvuur Kloppies - sien uit na jou deelname
Verlang julle oud SWA-manne nie terug nie....?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 338
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Re: Nuwe aansluiter
FHM wrote:Du könntest nur sagenParker wrote:Welkom Kloppies! Al die pad van my geboorteland. “Hart we kameldornholz.....”
Ich liebe Südwest!
Welkom by ons kampvuur Kloppies - sien uit na jou deelname![]()
Verlang julle oud SWA-manne nie terug nie....?
Praat jy! Otjiwarongo gebore en toe later in Keetmans groot geword.
Stoot lood!