Goeie dag mense.
Ek is op soek na motorfiets vir die plaas. Ons kyk na iets soos TW200 of iets 125 cc ens.
Verkieslik 4 stroke asb, want my werks manne moet ook met hom kan ry.
Kyk in die prys klas so van R8000 tot R16000. In die mosselbaai gebied of hier rond om kimberley
Baie dankie.
Kan my mail of wahapp
0730145519
william@botlierskopstudgame.co.za
Sein is maar swak vir bel maar het wifi wat werk.
Op soek na motorfiets vir plaas
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Op soek na motorfiets vir plaas
Honda CTX 200 BUshlander.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Op soek na motorfiets vir plaas
My broer het 'n goeie Honda 500cc vir 8k. Hy is ongelukkig in Vredendal...
Laat weet maar as jy hom wil kontak
Mooi naweek!
Laat weet maar as jy hom wil kontak
Mooi naweek!
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Op soek na motorfiets vir plaas
Baie dankie manne. Ek het toe reg gekom met die TW 200.
Hein ek gaan die 14 Nov vredendal toe. ek sal graag na die motorfiets wil gaan kyk asb.
Hein ek gaan die 14 Nov vredendal toe. ek sal graag na die motorfiets wil gaan kyk asb.