Help asb met identifisering van mis
-
ChristoK
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Help asb met identifisering van mis
Middag manne,
Is hierdie mis op die foto Jakkalsmis?
https://i.imgur.com/0oUzQ11.jpg
Is hierdie mis op die foto Jakkalsmis?
https://i.imgur.com/0oUzQ11.jpg
Last edited by ChristoK on Tue Oct 30, 2018 3:09 pm, edited 1 time in total.
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Help asb met mis identifisering
Christo, dit lyk soos jakkals ja. Met so baie op 1 hoop is jy heel moontlik baie naby aan 'n teelgat
-
ChristoK
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Re: Help asb met mis identifisering
Dis 70m van my huis af in my wildskamp.Malan123 wrote:Christo, dit lyk soos jakkals ja. Met so baie op 1 hoop is jy heel moontlik baie naby aan 'n teelgat
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Help asb met mis identifisering
Dis baie moontlik. Ek het laas jaar stelletjie op my grasperk geskiet. Die mis lyk dun op die foto dis hoekom ek se dit kan moontlik naby teelgat wees (kleintjies).
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Help asb met mis identifisering
Is daar geen spoor nie?
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
ChristoK
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Re: Help asb met mis identifisering
Nee die tarentale en bokke loop heeltyd oor die spore want dis in 'n paadtjie.Joe13 wrote:Is daar geen spoor nie?
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Help asb met mis identifisering
Kan jy haar of been in mis sien...?
Lyk maar bietjie kalsium vry..
Mmmmmmmm
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Lyk maar bietjie kalsium vry..
Mmmmmmmm
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
ChristoK
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Re: Help asb met mis identifisering
Ek het gou nog 'n foto gaan neem van naby:
https://i.imgur.com/XevtqSI.jpg
https://i.imgur.com/XevtqSI.jpg
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Help asb met mis identifisering
Watse sade is daai... boer jy tamaties??? 
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Help asb met mis identifisering
lyk vir my na k.a.k.
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 487
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Help asb met mis identifisering
Ystervark dalk?
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Help asb met mis identifisering
Manne ek het nou mooi gekyk dis defnitief "plural kaks" met ander word se ander naam , feases met ander woorde !!!!
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
-
ChristoK
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Re: Help asb met mis identifisering
Haha, ek het nou maar 'n trailcam daar opgesit dat ons agter die kap van die byl kan kom.Omnia wrote:Manne ek het nou mooi gekyk dis defnitief "plural kaks" met ander word se ander naam , feases met ander woorde !!!!
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
-
ChristoK
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Re: Help asb met mis identifisering
Hier is baie buite die wildkamp maar daar is niks gate onderdeur my draad nie, die onderste 900m is jakkalsdraad met elektrisiteit.saswart wrote:Ystervark dalk?
Ons check die draad elke oggend, dit kan dalk wees dat daar nou al vir 3 jaar een hier binne bly? Dis hoe lank terug ek die heining gespan het.
Ek het al 'n paar plekke gesien waar iets probeer uitgrou van binne af maar dan klits die draad hom voor hy verder as 5cm diep vorder.
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Help asb met mis identifisering
Ok ek se muishond...kom ons kyk...ChristoK wrote:Haha, ek het nou maar 'n trailcam daar opgesit dat ons agter die kap van die byl kan kom.Omnia wrote:Manne ek het nou mooi gekyk dis defnitief "plural kaks" met ander word se ander naam , feases met ander woorde !!!!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
ChristoK
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Re: Help asb met mis identifisering
Hierdie fred hieronder laat my dink dis dalk 'n ystervark, ek hoop dit is so want ek is nie lus om daai jakkals te soek nie, die kamp is net 50ha maar kan nogsteeds lang storie word.
https://jaracal.com/viewtopic.php?f=57&t=43136
https://jaracal.com/viewtopic.php?f=57&t=43136
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Help asb met mis identifisering
Grysmuishond en muskejaatkat maak so latriene. Laasgenoemde hou van bessies en vrugte so kyk maar vir pitte/sade.
-
ChristoK
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Re: Help asb met mis identifisering
Hulle is volop hierso, hoop die trailcam sê ook dis Muskeljaatkat.Lamtjop wrote:Grysmuishond en muskejaatkat maak so latriene. Laasgenoemde hou van bessies en vrugte so kyk maar vir pitte/sade.
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Help asb met identifisering van mis
En?
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
ChristoK
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Re: Help asb met identifisering van mis
naas222 wrote:En?
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Die sondebok het nie gisteraand sy verskyning gemaak nie, maar die kamera het ander besoekers gehad.
https://i.imgur.com/sMHCyh4.jpg
https://i.imgur.com/jY0hKBo.jpg
https://i.imgur.com/xX73CRU.jpg
https://i.imgur.com/Dr3HfWK.jpg
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Help asb met identifisering van mis
Ja nee Christo, ek dink nie dis sy stront wat ons probeer ID nie... 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Help asb met identifisering van mis
ChristoK wrote:naas222 wrote:En?
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Die sondebok het nie gisteraand sy verskyning gemaak nie, maar die kamera het ander besoekers gehad.
https://i.imgur.com/sMHCyh4.jpg
https://i.imgur.com/jY0hKBo.jpg
https://i.imgur.com/xX73CRU.jpg
https://i.imgur.com/Dr3HfWK.jpg
Lyk of hy selfies kom neem het
Sent from my iPhone using Tapatalk
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Help asb met identifisering van mis
My geld op nie n jakals nie

Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Help asb met identifisering van mis
Hoop jy kry hom, ek is nuuskierig om te sien.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Help asb met identifisering van mis
En hy nogie week kom stempel afdruk nie??
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie