Teleskoop Keuse
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Teleskoop Keuse
Wie is bekend met die Nikon M en P reeks 600 BDC
Nikon M223 1-4x20 Matte Point Blank Riflescope [BRA13703]
NIKON P-223
BRA401GA
3-9X40 MATTE
BDC RETICLE
Ek is bang die sirkels wat hulle het vir af mik merke,gaan dalk 'n Kat of Fox se kop toe maak.en dit moeilik maak veral ook onder die lamp in die nag.Het iemand dalk eerstehandse inligting met die teleskoop veral in die nag,sal julle hulle hom aanbeveel.
Of eerder 'n
VORTEX
DIAMOND BACK
4-12X40 BDC RETICLE
Of
REDFIELD REVOLUTION TAC 3-9X40 MATTE TAC MOA
RED118348
of
BUSHNELL
BUAR731240
AR OPTICS 3-12X40
DZ - DROP ZONE 223 RETICLE
Ek soek 'n goedkoop teleskoop met af mik merke of wat vinnig verstel kan word. vir 'n bakkie tiepe geweer,hy gaan stampe en stote kry,ek wil nie 'n duur teleskoop op sit nie.Hy moet net werk.
Ek gaan hom net gebruik vir ''culling'' Dit wat ons skiet bly net daar waar hy val

- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3629
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Teleskoop Keuse
Kyk na die Hawke Vantage WA IR 1-4 x 24. Het nie af mik merke nie. Fyn kruishaar met klein kolletjie wat verlig kan word. Hulle gaan nuut vir R3600
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Teleskoop Keuse
Uncle, kry 'n Leupold VX3 4.5-14x50 Varmint Hunter.
Ek het so een nou op my vrou se .204 gesit. Hy werk bitter lekker en is taai genoeg vir n bakkie.
Ek het so een nou op my vrou se .204 gesit. Hy werk bitter lekker en is taai genoeg vir n bakkie.
Goed, beter, 6millimeter!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Teleskoop Keuse
Jy sal tweedehands moet soek vir die model want hulle word nie meer gemaak nie maar baie lekker scopes en selfs die 40mm weergawe!Geno wrote:Uncle, kry 'n Leupold VX3 4.5-14x50 Varmint Hunter.
Ek het so een nou op my vrou se .204 gesit. Hy werk bitter lekker en is taai genoeg vir n bakkie.
Leupold scopes het ook lekker eye relief en is baie lig
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Teleskoop Keuse
Vlakkie, jy moet miskien net noem dat jy in Oz is. Jy soek dus dit wat prakties werk in die nag. Geno is 'n ou nagskieter en hy behoort uit ondervinding te praat.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Teleskoop Keuse
Leupold VX Freedom 4-12x40 (±R5000)
Die VX3 waarvan Geno praat is vervang met die VX3i model, maar dis so R10k+.
Jy sal wel iewers 'n gebruikte een vir goedkoper kry.
Die VX3 waarvan Geno praat is vervang met die VX3i model, maar dis so R10k+.
Jy sal wel iewers 'n gebruikte een vir goedkoper kry.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Teleskoop Keuse
Hi Geno ek het Ses van hulle met die parallaks verstelling op van my gewere.Ek het laas naweek drie Red deer onder die lamp kop skote geskiet ,die tweede een was 265m gewees .Dit was wel met my vrou se .243 en nie met my .223 nie.my .223 het ook soortgelyke teleskoop op maar net in 8.5-25 x 50. Ook 'n lekker teleskoop maar daai minimum van 8.5 maak dat jy nog na die kop soek ,dan klap 'n ander man se skoot al hier langs jou. my skiet maats 'like'' nie jy moet so lank draai om te skiet nie
Juis om die rede dat ek 'n kort loop 20'' .223 gekoop het.Nou soek ek vir hom 'n teleskoop.Na laas naweek wil ek dalk se jy is reg. Maar die prys is meer as die prys van die geweer en ek weet hoe die ander manne se gewere en teleskope lyk,en my hart gaan dit nie vat as daai Leupold soos hulle sin lyk nie. As ons nie in die nag op 'n voertuig was nie, loop ons in baie ruie bos in die dag agter Boerbokke aan, en die gewere word baie gekrap.Ek het juis uit die Boerbok jag gebly want ek kon dit nie oor my hart kry om my VLS Sako deur daai bos te vat nie. Toe gaan wag ek voor in die pad.En skiet al die varke en Boerbokke wat daar uit kom, oor die manne so in die bos raas.Lekker genoeg tyd want hulle steek vas by die lyndraad.Die keer wil ek die Kodiak saam vat vir die varke,want die .223 is bietjie lig in die broek vir die varke in die hardloop.As hy stil staan en jy kan hom kop skoot gee dan kan die .223 werk vir die varke.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Teleskoop Keuse
heywillie
Die een lyk nogal of hy kan werk
LEUPOLD
LE174665
VX-FREEDOM
4-12X40
TRI MOA RETICLE
NEW $495
Die een lyk nogal of hy kan werk
LEUPOLD
LE174665
VX-FREEDOM
4-12X40
TRI MOA RETICLE
NEW $495
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Teleskoop Keuse
Glo hy sal mooi maak. Het vir jare 'n VX1 op my 30-06 gehad. Parkeer lekker hard geval en nie veel oorgekom nie.Vlakvark wrote:heywillie
Die een lyk nogal of hy kan werk
LEUPOLD
LE174665
VX-FREEDOM
4-12X40
TRI MOA RETICLE
NEW $495
Soos ek verstaan het die VX Freedom die VX1 reeks vervang.
Leupold se entry level scope, maar hulle skeep hom nie af in terme van kwaliteit nie !
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Teleskoop Keuse
Persoonlik verkies ek 56mm objective vir nag skiet en minimum 50mm. Die 40mm kan die job doen, maar as jy baie in die nag skiet gaan hy jou begin pla. Party manne gaan my nou seker kap oor hierdie 1, maar siende dat die afmik merkies 'n vereiste is sou ek hard na die vortex gekyk het. Hy boks bo sy prysklas...
-
Henrie_270
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Wed Jan 14, 2015 3:35 pm
Re: Teleskoop Keuse
Swarovski z3 4-12x50 met brh
Meopta Meostar 3-12x56 met 4b kruis
Albei is uitstekend vir nagskiet. Ek het die z3 op my jakkalsgeweer en is meer as tevrede met hom.
Mooiloop
Meopta Meostar 3-12x56 met 4b kruis
Albei is uitstekend vir nagskiet. Ek het die z3 op my jakkalsgeweer en is meer as tevrede met hom.
Mooiloop
243 win, Howa Varmint, Swarovski z3 4-12x50 BRH
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Teleskoop Keuse
Ek het 'n Leupold VX3 4.5-14x50 Varmint Hunter. op my .270 en op my .22 .Nou die keuse ,haal ek die .22 sin af en vervang hom met 'n ''dedicated'' .22 Teleskoop.Of haal ek die .270 sin af en vervang hom dan met 'n LEUPOLD VX3I 4.5-14X50 CDS 30MM. Ek dink daai .270 se teleskoop moet oorskuif na die nuwe Howa .223 toe.Want daai CDS lyk of hy mooi op die .270 gaan werk.Dit gaan wel my .270 uit aksie los tot Februarie 2019 .Maar ek het die Kodiak of die .300 om vir hom in te staan. (Arme Fallow wat voor my verby kom )
So dit lyk my die Nuwe Howa .223 gaan my .270 se Leupold VX3 4.5-14x50 Varmint Hunter kry, en dan kan die .270 'n nuwe LEUPOLD VX3I 4.5-14X50 CDS 30MM kry.
Dankie manne ,en dankie Geno mooi raak gevat,blink idee vir daai 4.5-14 x 50 Leupold
So dit lyk my die Nuwe Howa .223 gaan my .270 se Leupold VX3 4.5-14x50 Varmint Hunter kry, en dan kan die .270 'n nuwe LEUPOLD VX3I 4.5-14X50 CDS 30MM kry.
Dankie manne ,en dankie Geno mooi raak gevat,blink idee vir daai 4.5-14 x 50 Leupold
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Teleskoop Keuse
Ek het die volgende wapen gekoop,kan iemand my dalk met die loop lengte help,vanaf die ''bolt face '' tot by die kroon. Ek moet oor die ses honderd rondtes laai voor,volgende Maandag ,en ek hoop om die wapen einde van die week te kry,of dalk Maandag volgende week.Ons vertrek Dinsdag
So my tyd mag dalk kort raak om die 600 rondtes te laai.En ek wil bietjie op QL speel om ladings uit te werk vir die kort loop ,met 55g Nosler short's en ook 55g V MAX. Die wapen winkel is 180km van my af so ek wil nie daar heen ry om die loop lengte te gaan meet nie .Ek het nog nie eers die wapen gesien nie,net so oor die foon gekoop
HOWA
1500 CUSTOM VT
223REM, 5 SHOT
PIC RAIL
20" THREADED BARREL
1 IN 9" TWIST
PIC RAIL
HOGUE PILLAR ALLOY BEDDED STOCK
SPECIAL NEW $589
Hoop iemand kan my help
HOWA
1500 CUSTOM VT
223REM, 5 SHOT
PIC RAIL
20" THREADED BARREL
1 IN 9" TWIST
PIC RAIL
HOGUE PILLAR ALLOY BEDDED STOCK
SPECIAL NEW $589
Hoop iemand kan my help
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Teleskoop Keuse
Howa se lope se lengtes is gewoonlik soos geadverteer. Watter ADI dryfmiddel gaan jy gooi?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Teleskoop Keuse
Heel moontlik ADI 2207 Of 2206H Altwee van hule maaak mooi in die VLS met 'n 600mm loop
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Teleskoop Keuse
BM2 het ook nie sleg gedoen as ek rek kan onthou nie,ek het hom net baie lanklaas gebruik. Ek kon die VLS omtrent enige ding voer en hy het mooi geskiet.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Teleskoop Keuse
94% dop vul ,100% ontbranding, Barrel time 0.854 , 3299 /fps ,55418 PSI , 23g ADI2207
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Teleskoop Keuse
Ok Geno help gou die Howa het 'n picatinny rail op, watter hoogte ringe het jy op gesit vir daai 50mm objective.Ek kyk na Leupold LE49860 QRW 30mm Low/Med/ High.Ek was so moerig by die Wapenwinkel dat ek skoon vergeet het van die ringe. Die teleskoop is 'n 4.5-14x50 VX3
Ook hoe verstel ek daai sneller.Ek het die geweer sommer net so oor die telefoon gekoop.Was vanmiddag die eerste keer wat ek aan hom gevat het.Hy voel baie van balans af met daai swaar 20'' waterpyp voor aan.Hoop hy gaan beter voel as die teleskoop op is.Sy voor greep is solied en stewig ,maar die kolf is hol,so as hy nog van balans af voel na die teleskoop op is sal ek die kolf vol lood GIET
HOWA
1500 CUSTOM VT
223REM, 5 SHOT
PIC RAIL
20" THREADED BARREL
1 IN 9" TWIST
PIC RAIL
HOGUE PILLAR ALLOY BEDDED STOCK
SPECIAL NEW $589
Ook hoe verstel ek daai sneller.Ek het die geweer sommer net so oor die telefoon gekoop.Was vanmiddag die eerste keer wat ek aan hom gevat het.Hy voel baie van balans af met daai swaar 20'' waterpyp voor aan.Hoop hy gaan beter voel as die teleskoop op is.Sy voor greep is solied en stewig ,maar die kolf is hol,so as hy nog van balans af voel na die teleskoop op is sal ek die kolf vol lood GIET
HOWA
1500 CUSTOM VT
223REM, 5 SHOT
PIC RAIL
20" THREADED BARREL
1 IN 9" TWIST
PIC RAIL
HOGUE PILLAR ALLOY BEDDED STOCK
SPECIAL NEW $589
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Teleskoop Keuse
Vlakvark wrote:maar die kolf is hol,so as hy nog van balans af voel na die teleskoop op is sal ek die kolf vol lood GIET![]()
Hoop nie jy beplan om ver te stap nie...![]()
HOWA
1500 CUSTOM VT
223REM, 5 SHOT
PIC RAIL
20" THREADED BARREL
1 IN 9" TWIST
PIC RAIL
HOGUE PILLAR ALLOY BEDDED STOCK
SPECIAL NEW $589
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Teleskoop Keuse
Ek het Warne Mountain Tech 30mm Low ringe op n Trueworx rail gesit Oom.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Teleskoop Keuse
Dankie Geno ,enige iemand anders wat dalk 'n Leupold op het, met 'n 50mm objective met Leupold ringe.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Teleskoop Keuse
Ek kon toe nie Leupold ringe by ons ou klein winkeltjie kry nie,en ek wou nie weer terug stad toe ry nie ,so ek het toe maar Hawke lae staal ringe gekoop. Ek gaan die picatinny rail more in die milling masjien gooi en die voorste stuk weg vat,en ook die helfte van die breedte, oor die laai poort, vir my dik vingers om makliker die rondtes in te kry
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/Herlaai/DSCN4405.jpg
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/Herlaai/DSCN4404.jpg
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/Herlaai/DSCN4402.jpg
Het toe gemaak soos Geno gese het,het die Leupold af gehaal van my .243 af .Ek sal die teleskoop weer terug sit op my .243 as ek die Leupold VX3I 4.5-14x50 CDS gekoop het wat ek dan op die Howa .223 wil sit
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/Herlaai/DSCN4405.jpg
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/Herlaai/DSCN4404.jpg
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/Herlaai/DSCN4402.jpg
Het toe gemaak soos Geno gese het,het die Leupold af gehaal van my .243 af .Ek sal die teleskoop weer terug sit op my .243 as ek die Leupold VX3I 4.5-14x50 CDS gekoop het wat ek dan op die Howa .223 wil sit
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Teleskoop Keuse
Ek het ook gelaai dat dit snaaks lyk 800 rondtes vir die trip en nog 400 gekoopte rondtes
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/Herlaai/DSCN4392.jpg
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/Herlaai/DSCN4349.jpg
Ek het die outjie baie lanklaas gebruik ,dalk meer as vyf ses jaar laas.Ek het nie kans gesien om 800 doppe met die hand te draai nie
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/Herlaai/DSCN4334.jpg
Amper twee pakke
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/Herlaai/DSCN4356.jpg
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/Herlaai/DSCN4383.jpg

- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Teleskoop Keuse
[quote="Vlakvark"]Ek het ook gelaai dat dit snaaks lyk 800 rondtes vir die trip en nog 400 gekoopte rondtes
Waar is die oorlog, of anders is dit een groot jol
mag jy deel
Sent from my iPhone using Tapatalk
Waar is die oorlog, of anders is dit een groot jol
mag jy deelSent from my iPhone using Tapatalk
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Teleskoop Keuse
Ons gaan vir 11 dae vir 'n ''Cull'' enige iets wat beweeg.Wat nie na 'n bees lyk nie is op die spyskaart.Ons tel niks op nie dis net skiet en aan beweeg .Ek gaan wel die keer as ons Boerbokke kry vir my 'n jong een optel en koelkamer toe vat.