Tracers in. 223?
Posted: Fri Sep 14, 2018 1:52 pm
Kan tracers 'n loop beskadig? Seker nie?
Jake gaan jy so paar tracers jaag oor die skape se koppe om die 2 been jakkelse te verjaagJake1 wrote:Dankie, my buurman steel my skaap so dis hoekom ek die goed kry en nie vuurslaners benodig nie.
Jake1 wrote:Dankie, my buurman steel my skaap so dis hoekom ek die goed kry en nie vuurslaners benodig nie.
Nee. Die tracer se aktiewe bestanddele aktiveer eers as die koeel die loop reeds verlaat het, so jy hoef nie bekommerd te wees oor dit nie.Flip nel wrote:Kannie uit ondervinding praat nie maar het gelees dat jy die geweer moet skoonmaak na tracers los glo iets agter wat sleg is
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
A tracer projectile is constructed with a hollow base filled with a pyrotechnic flare material, made of a mixture of a very finely ground metallic fuel, oxidizer, and a small amount of organic fuel. Metallic fuels include magnesium, aluminum, and occasionally zirconium.Alwin wrote:Ligspoorkoeëls (tracers) bevat 'n verbinding wat vir 'n kort rukkie brand en lig vrystel. Die westerse weergawes brand gewoonlik rooi en oosblok-weergawes is gewoonlik groen.
Presies waaruit die verbinding bestaan weet ek nie, maar dis vergelykbaar met die goed in vuurwerke. Dit stel heel waarskynlik skadelikke residue vry, wat roes kan aanhelp as dit in die loop sou beland.
Die ligspoor element word aangesteek deur die dryfmiddel (kruit) terwyl die koeël nog in die loop is. As hy die loop verlaat het, is daar niks wat hom kan laat ontsteek nie. Dit is dus heel waarskynlik dat van die residue in die loop kan agterbly. Goeie, gereelde skoonmaak is 'n baie goeie idee.
Nie almal nie: "Along with the copper cup, most tracers also have a coating to delay ignition of the tracing compound 100 yard or so after firing. This was done to make it harder to tell where they were coming from and also keeps some potentially nasty stuff out of your bore."Alwin wrote:Ligspoorkoeëls (tracers) bevat 'n verbinding wat vir 'n kort rukkie brand en lig vrystel. Die westerse weergawes brand gewoonlik rooi en oosblok-weergawes is gewoonlik groen.
Presies waaruit die verbinding bestaan weet ek nie, maar dis vergelykbaar met die goed in vuurwerke. Dit stel heel waarskynlik skadelikke residue vry, wat roes kan aanhelp as dit in die loop sou beland.
Die ligspoor element word aangesteek deur die dryfmiddel (kruit) terwyl die koeël nog in die loop is. As hy die loop verlaat het, is daar niks wat hom kan laat ontsteek nie. Dit is dus heel waarskynlik dat van die residue in die loop kan agterbly. Goeie, gereelde skoonmaak is 'n baie goeie idee.
Onthou, die "delay" is tussen die aansteek in die loop en die volle ontbranding doer ver buite. Dis nie een en dieselfde ding nie.Hein M. wrote:Nie almal nie: "Along with the copper cup, most tracers also have a coating to delay ignition of the tracing compound 100 yard or so after firing. This was done to make it harder to tell where they were coming from and also keeps some potentially nasty stuff out of your bore."Alwin wrote:Ligspoorkoeëls (tracers) bevat 'n verbinding wat vir 'n kort rukkie brand en lig vrystel. Die westerse weergawes brand gewoonlik rooi en oosblok-weergawes is gewoonlik groen.