Tracers in. 223?
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Tracers in. 223?
Kan tracers 'n loop beskadig? Seker nie?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Tracers in. 223?
Nie die stof wat die "tracer" sy kleur gee nie, nee.
Die 5.56 se koeël is gewoonlik so gelaai dat dit die TPL langer is as die meeste .223 gewere se maks TPL. Wees dus bedag daarop. Weermag amminusie is ook gewoonlik "gekrimp" en kan ook die druk opjaag.
Baie manne trek die koeëls en vorm die nekke voor hul weer die koeëls kurk met die geskikte TPL.
Ns: Hoop jy het genoeg manne om brand te slaan.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
japievan
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Re: Tracers in. 223?
Sit juis met 'n paar tracers. Wil hulle nie skiet nie want is bang vir die moontlike brand.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Tracers in. 223?
Dankie, my buurman steel my skaap so dis hoekom ek die goed kry en nie vuurslaners benodig nie. 
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Tracers in. 223?
Jake gaan jy so paar tracers jaag oor die skape se koppe om die 2 been jakkelse te verjaagJake1 wrote:Dankie, my buurman steel my skaap so dis hoekom ek die goed kry en nie vuurslaners benodig nie.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Tracers in. 223?
Kannie uit ondervinding praat nie maar het gelees dat jy die geweer moet skoonmaak na tracers los glo iets agter wat sleg is
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Tracers in. 223?
Jake1 wrote:Dankie, my buurman steel my skaap so dis hoekom ek die goed kry en nie vuurslaners benodig nie.
Daai sal mooi werk!! Laat weet ons bietjie...
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Tracers in. 223?
Nee. Die tracer se aktiewe bestanddele aktiveer eers as die koeel die loop reeds verlaat het, so jy hoef nie bekommerd te wees oor dit nie.Flip nel wrote:Kannie uit ondervinding praat nie maar het gelees dat jy die geweer moet skoonmaak na tracers los glo iets agter wat sleg is
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Tracers is wel nie baie akkuraat nie - juis as gevolg van die goed wat in die koeel is...
Gooi daai tracers op 'n lekker laaaaaang afstand om die gewensde resultate in die (pikdonker) nag te kry. Pragtig
Mooi naweek!
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Tracers in. 223?
Ligspoorkoeëls (tracers) bevat 'n verbinding wat vir 'n kort rukkie brand en lig vrystel. Die westerse weergawes brand gewoonlik rooi en oosblok-weergawes is gewoonlik groen.
Presies waaruit die verbinding bestaan weet ek nie, maar dis vergelykbaar met die goed in vuurwerke. Dit stel heel waarskynlik skadelikke residue vry, wat roes kan aanhelp as dit in die loop sou beland.
Die ligspoor element word aangesteek deur die dryfmiddel (kruit) terwyl die koeël nog in die loop is. As hy die loop verlaat het, is daar niks wat hom kan laat ontsteek nie. Dit is dus heel waarskynlik dat van die residue in die loop kan agterbly. Goeie, gereelde skoonmaak is 'n baie goeie idee.

Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Tracers in. 223?
Jong, sommige militere ammunisie gebruik in elk geval gruwelike dryfmiddels wat jou loop kan beskadig, of dit nou tracers of gewone punte gebruik. Maak maar in elk geval daai lopie mooi skoon as jy enige surplus ammunisie geskiet het. Dis dalk seker meer 'n probleem met die chinese en pakistanse 7.62x39, maar ek vat nie kanse nie.
Of so iets
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Tracers in. 223?
A tracer projectile is constructed with a hollow base filled with a pyrotechnic flare material, made of a mixture of a very finely ground metallic fuel, oxidizer, and a small amount of organic fuel. Metallic fuels include magnesium, aluminum, and occasionally zirconium.Alwin wrote:Ligspoorkoeëls (tracers) bevat 'n verbinding wat vir 'n kort rukkie brand en lig vrystel. Die westerse weergawes brand gewoonlik rooi en oosblok-weergawes is gewoonlik groen.
Presies waaruit die verbinding bestaan weet ek nie, maar dis vergelykbaar met die goed in vuurwerke. Dit stel heel waarskynlik skadelikke residue vry, wat roes kan aanhelp as dit in die loop sou beland.
Die ligspoor element word aangesteek deur die dryfmiddel (kruit) terwyl die koeël nog in die loop is. As hy die loop verlaat het, is daar niks wat hom kan laat ontsteek nie. Dit is dus heel waarskynlik dat van die residue in die loop kan agterbly. Goeie, gereelde skoonmaak is 'n baie goeie idee.
And as thy days, so shall thy strength be
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Tracers in. 223?
Nie almal nie: "Along with the copper cup, most tracers also have a coating to delay ignition of the tracing compound 100 yard or so after firing. This was done to make it harder to tell where they were coming from and also keeps some potentially nasty stuff out of your bore."Alwin wrote:Ligspoorkoeëls (tracers) bevat 'n verbinding wat vir 'n kort rukkie brand en lig vrystel. Die westerse weergawes brand gewoonlik rooi en oosblok-weergawes is gewoonlik groen.
Presies waaruit die verbinding bestaan weet ek nie, maar dis vergelykbaar met die goed in vuurwerke. Dit stel heel waarskynlik skadelikke residue vry, wat roes kan aanhelp as dit in die loop sou beland.
Die ligspoor element word aangesteek deur die dryfmiddel (kruit) terwyl die koeël nog in die loop is. As hy die loop verlaat het, is daar niks wat hom kan laat ontsteek nie. Dit is dus heel waarskynlik dat van die residue in die loop kan agterbly. Goeie, gereelde skoonmaak is 'n baie goeie idee.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Tracers in. 223?
Onthou, die "delay" is tussen die aansteek in die loop en die volle ontbranding doer ver buite. Dis nie een en dieselfde ding nie.Hein M. wrote:Nie almal nie: "Along with the copper cup, most tracers also have a coating to delay ignition of the tracing compound 100 yard or so after firing. This was done to make it harder to tell where they were coming from and also keeps some potentially nasty stuff out of your bore."Alwin wrote:Ligspoorkoeëls (tracers) bevat 'n verbinding wat vir 'n kort rukkie brand en lig vrystel. Die westerse weergawes brand gewoonlik rooi en oosblok-weergawes is gewoonlik groen.