Herkamer/Terugsny van loop
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Herkamer/Terugsny van loop
Dag Manne
Baie van ons sit daai lang loop op met die plan om later net die kamer weer oor te sny.
Regverdig die koste dit?
Ek maak my som as volg
Krieger loop by Bullet Central
R7100
Kamer en kroon sny R4400.
Totaal R11500
Na 2000 skote herkamer ek my geweer en dit kos weer
R4400 plus brandstof en tyd.
Ek kry dalk nog 2000 skote en die loop groet.
My som as volg R11500 plus R4400 is R15900/4000 skote kos jou geweer
R3.98 per skoot aan slytasie
Opsie 2
Ons herkamer nie die geweer nie en kry net 2900 skote uit die loop
R11500/2900 skote is R3.97 per skoot.
Ek glo my somme is redelik en gebruik n 6.5x47L vir die loopleedtyd somme
Ek hoor graag wat dink julle.
Sent from my iPhone using Tapatalk

Last edited by Apie on Wed Aug 29, 2018 7:56 am, edited 1 time in total.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Herkamer/Terugsny van loop
Wel. Vir die minder moeite om by die DFO weer aansoek te doen vir n nuwe loop betaal ek daai ekstra 98c lag lag.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Herkamer/Terugsny van loop
Jou eerste som is verkeerd. 15900/4000 is 3.98. Herkamer gaan waarskynlik nie weer kroon sny insluit nie. Gaan dalk nie weer 2000 skote kry nie.
Som sal dan meer iets soos 14500/3500 wees, wat jou R4.14 per skoot gee.
Baie meer moeite vir nuwe loop- spoor loop op, petrol en tyd vir aansoek by DFO, werk, aansoek vir nuwe kaartjie. Oorsny is net petrol en tyd om kamer te laat hersny.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Herkamer/Terugsny van loop
Hier stem ek 200%.Smitstertjies wrote:Wel. Vir die minder moeite om by die DFO weer aansoek te doen vir n nuwe loop betaal ek daai ekstra 98c lag lag.
Sien n loop as n consumable en pas hom maar mooi op.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Herkamer/Terugsny van loop
Wat van om so na dit te kyk... voorbeeld:
Howa of rem700 6.5cm kos R9500. Aksie is ten minste R5500 werd. Dan los dit jou met R4000 wat jy vir loop betaal.
R4000/2000kompeterende skote = R2/skoot. As loop groet dan koop jy net weer nuwe geweer....
So wat dit beteken,as jy fabrieksloop het en hy groet,koop nuwe geweer.As jy Custom loop het herkamer jy!
Nie nut daarin om fabrieksloop te herkamer nie...

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Herkamer/Terugsny van loop
Pinkes wrote:Wat van om so na dit te kyk... voorbeeld:
Howa of rem700 6.5cm kos R9500. Aksie is ten minste R5500 werd. Dan los dit jou met R4000 wat jy vir loop betaal.
R4000/2000kompeterende skote = R2/skoot. As loop groet dan koop jy net weer nuwe geweer....
So wat dit beteken,as jy fabrieksloop het en hy groet,koop nuwe geweer.As jy Custom loop het herkamer jy!
Nie nut daarin om fabrieksloop te herkamer nie...
Ek sien die weer bq anders vir n komp geweer wat jy verwag om heeltyd goed te skiet, 2000 kompeterende skote gaan jou naby aan R7 per skoot kos in n kleiner kaliber en self R12+ in die groter kalibers.
Op die einde van die dag het dit jou R14 000 gekos om daai fabrieks (6.5mm) loop klaar te skiet, ek verkoop eder daai howa of Rem loop vir R3500 en sit n custom van R8000 op maar mens kry ook darem n fabrieks loop hier en daar wat n koek hou skiet.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 478
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Herkamer/Terugsny van loop
Dit is nou somme wat ek nie maak nie. As ek eers moet uitwerk wat n skoot my gaan kos elke keer as ek die sneller trek sal ek nooit skiet nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Herkamer/Terugsny van loop
jankraay wrote:Dit is nou somme wat ek nie maak nie. As ek eers moet uitwerk wat n skoot my gaan kos elke keer as ek die sneller trek sal ek nooit skiet nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Daai som moes ek dalk liewer nooit gemaak het nie....
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Herkamer/Terugsny van loop
As ek julle somme so kyk, wens ek dat ek julle gunsmid was.... Ek dink nie ek waardeer my geweersmid genoeg nie!
Aim small, miss small
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Herkamer/Terugsny van loop
Nou gooi maar sy nommer hier..dan ondersteun ons almal hom en sodoende hou
ons sy pryse vir jou laag!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Herkamer/Terugsny van loop
Eugene wrote:As ek julle somme so kyk, wens ek dat ek julle gunsmid was.... Ek dink nie ek waardeer my geweersmid genoeg nie!
Julle klomp hou die uncle so besig niemand anders kry n kans nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Herkamer/Terugsny van loop
Haha jy weet preisies hoekom ons hom so besig hou. Die gunne skiet n 11.1.11 hou...Capt. Oblivious wrote:Eugene wrote:As ek julle somme so kyk, wens ek dat ek julle gunsmid was.... Ek dink nie ek waardeer my geweersmid genoeg nie!
Julle klomp hou die uncle so besig niemand anders kry n kans nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Herkamer/Terugsny van loop
Ja nee Oom Gert bou n kwaai roer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Alberts
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Re: Herkamer/Terugsny van loop
Ek hoop net nie my vrou lees die somme raak wat julle so oor praat nie..
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Herkamer/Terugsny van loop
My laaiti kom nou met n halwe blik N160 hier aan en se ons moet bq die goed in die vuur gooi en n lekker groot vuur maak. Toe ek hom se daai goed kos amper R900 n blik kyk hy my net so en se "daai mense is mos mal". Ek dink dit som ons nogals op
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.