2de .308
Posted: Thu Oct 13, 2011 9:45 pm
Naand se al die forum friende
Ek sal graag wil hoor wat dink die ander manne
Ek het reeds n .308 wat ek van my pa gekry het en hy het my jare en jare se plesier gegee ons is amper soos broers
maar "liefling" se loop begin nou eind se kant toe staan
ek is n groot .308 fan .Nou wat sal die kans wees om nog n .308 op jou naam te kry?
indien wat koop jy in n.308 se plek wat net so goed groepeer en van bo af op n koedoe se kop val op 250 meter