2de .308

Post Reply
User avatar
jeep
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 61
Joined: Wed Jul 06, 2011 9:37 pm

2de .308

Post by jeep »

Naand se al die forum friende
Ek sal graag wil hoor wat dink die ander manne
Ek het reeds n .308 wat ek van my pa gekry het en hy het my jare en jare se plesier gegee ons is amper soos broers
maar "liefling" se loop begin nou eind se kant toe staan
ek is n groot .308 fan .Nou wat sal die kans wees om nog n .308 op jou naam te kry?
indien wat koop jy in n.308 se plek wat net so goed groepeer en van bo af op n koedoe se kop val op 250 meter
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: 2de .308

Post by henslin »

Al wat ek kan s? - jy het 'n moese probleem - liefde laat hom nie voorskryf nie !!! Sal nie daarvan hou om sulke vrae te vra nie !
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
JoevR
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm

Re: 2de .308

Post by JoevR »

Jeep, hoe is jou 308 ge-lisensieer? Een van die eerste 4 lisensies, toegewyde jag, sportskut of versamelaar?

As jou 308 byvoorbeeld ge-lisensieer is as een eerste 4 lisensies of toegewyde jag, kan jy nog 'n 308 lisensieer vir sportskiet. My keuse vir die doel sal 'n Ruger VT geweer wees. My 25-06 Ruger VT het van dag 1 mooi gemaak.

As jy lid is van 'n geakkrediteerde versamelvereeniging, gaan die deur wawyd oop om alles waarvan jy droom te kan lisensieer:

- Vol automaties: Kategorie A versamelaar,
- Semi- automaties: Kategorie B versamelaar, en
- Gewone vuurwapens: Kategorie C versamelaar.

Meer as 1 geweer van dieselfde kaliber as versamelaar? Geen probleem. Ek het lisensies vir vyf (5) 7 x 57's.

"The 7 x 57 earned its laurels the old-fashioned way: on battleground and hunting field since 1892."

Groete
Joe
Last edited by JoevR on Fri Oct 14, 2011 5:38 am, edited 1 time in total.
6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
Post Reply