Wonder net wie ken of het van die aksies. Was vandag by Armtec waar ek een gesien het en hulle lyk baie stewig en of hulle baie goed behoort te werk om van die presiese gewere te bou. Boonop kom hulle met n sneller wat seepglad is en single en double stage kan stel.
Blok
Barnard Aksies
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Barnard Aksies
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Barnard Aksies
Baie goeie aksie. Gaan kyk maar op 6mmbr.com custom actions. Net jammer oor hulle pryse hier invergelyking met wat jy hulle in VSA kan kry en uit NZ behoort daar nie daai $250 uitvoer permit koste te wees. Ook een gesoek tot uitgevind het oor pryse. 
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Barnard Aksies
Kyk R12000 is nie min vir n aksie nie maar daai aksie is so na aan volmaak as wat ek dink mens kan kom. Soos jy se ons hier aan die onderpunt kou weerens die ou bene
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Barnard Aksies
Laas was hulle R16000 of dalk was dit net vir die een onm Lapua op te bou. Ja soos jy se ou bene ongelukkig maar ons het darem die wild en geleenthede. Hoef darem nie hele jaar in tree stand te sit en wag vir n takbok maar so lekker gewees het as ons bietjie goedkoper kon weg kom. Laat ons verder ons geldsake beplan
?...
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Barnard Aksies
Ludwig
Watter aksie het jy toe gevat die Remington en het jou kolf al gekom
Watter aksie het jy toe gevat die Remington en het jou kolf al gekom
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Barnard Aksies
Ludwig
Hoe maak jy met die lisensie in so geval. Ek onthou ons het by die kursus gepraat van howa koop en dan strip maar gewonder. Registreer jy vir die 308, of hou jy hom ongelisensieerd en laat kap net die ou nommer toe met n nuwe nommer

Dit sal jammer wees om die loop te vernietig. Daar is nie n manier om die nommer net oor te dra nie
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Barnard Aksies
Sal maar self my asem ophou anders is dit n klomp geld en tyd wat gemors is. Sal maar kyk hoe loop jou lisensie voor ek dan met my 6.5x47 begin doen.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Barnard Aksies
Ek hou van hoe jy redeneer