Naand manne
Ek wil bietjie by julle raad vra, my swaer het die geweer wat sy oorlede pa sin was geerf, waar en hoe die geweer gestoor was weet ek nie want soos op die fotos kan jy sien is hy nie in die beste kondisie nie. Ek het vir hom gese die beste sal wees om die geweer by n geweersmid te kry om te kyk of die geweer nog veilig sal wees om te skiet en die geweer te laat oordoen indien moontlik. My vraag nou eintlik is soos op die een foto gesien kan word het die kolf ook skeef getrek. Die geweer is n ou Santa Barbara, waar sal mens n nuwe kolf vir die geweer kan kry wat bekostigbaar vir hom sal wees en nie in die grs prysklas sal wees nie? Die man trou volgende jaar maar wil ook graag bietjie gaan jag met sy eie geweer! Wat dink julle, het julle al n geweer in so toestand gesien wat gered kan word? Ek moet se die loop lyk nog heelwat goed teenoor die res van die geweer! Ek hoor graag!
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geweer wat lank gestoor was
- Antondup
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Oct 10, 2016 7:58 am
Geweer wat lank gestoor was
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Anton du Plessis
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1869
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Geweer wat lank gestoor was
Lyk of die geweer dalk lank in n sak “gebere” was en so baie vog getrek het
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Antondup
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Oct 10, 2016 7:58 am
Re: Geweer wat lank gestoor was
Ek het geen idee hoe hy gestoor was nie, op die oomblik is die geweer by my op n storings permit en ek wil maar solank n paar dinge agter mekaar kry sodat hy darem teen volgende jaar met sy eie geweer kan gaan jag, en soos ek genoem het, die kolf voor het skeef getrek, ek kry nie eers n papier 1mm onder die loop in nie so styf druk hy teen die loop.Rudi Fischer wrote:Lyk of die geweer dalk lank in n sak “gebere” was en so baie vog getrek het
Sent from my iPhone using Tapatalk
Anton du Plessis
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Geweer wat lank gestoor was
Hy lyk beslis nog redbaar ! Die kolf behoort mens te kan regmaak glo ek.....
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

