Vrot loop
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Vrot loop
Dagse manne
Net n woord van waarskuwing...
MOET NIE N GEWEER KOOP SONDER OM DIE DING TE SIEN NIE......nie eers van n vriend nie
Ek het n 223 by n vriend gekoop en hom op sy woord gevat dat die geweer in puik kondisie is.
Het die liksens gekry enn woensdag ontvangs geneem van n mooi 223
By die huis gekom het ek die skoon maak goed gaan haal en so bietjie tlc uitgedeel. Het al die stoffies afgevee toe n borsel deur die loop gestoot met Nitrosol daarna n olie lappie....kyk toe in die loop van die kroon se kant af...ek kots bietjie bietjie in my mond.
Hier is wat ek gesien het.
https://i.imgur.com/GTMdZUE.jpg
https://i.imgur.com/IO6czF6.jpg
https://i.imgur.com/LZPz88t.jpg
Ek het gister bore paste en coper solvent gekoop om te kyk of ek oets kan red, maar na n paar ure was daar geen verbetering nie.
Het die man gister gebel en gese eknsoek my geld terug. Hy was geskok en dog ek maak n grap...tot ek hom die fotos gestuur het.
Ek dink ek gaan my geld terug kry en die roer inboek iewers by n handelaar op dealerstock om hom van my naam af te kry en dan n ander een koop.
Wees versigtig manne....selfs al blink n loop b3ter jy mooi kyk

Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 304
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Vrot loop
Did lyk my hulle is besig om n "smooth bore' loop te maak
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Vrot loop
Liewe aarde maar daai lopie het gewerk.
Het jy hom gaan skiet? Kan nie dink dat hy geensins kan groepeer nie.
Het jy hom gaan skiet? Kan nie dink dat hy geensins kan groepeer nie.
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Vrot loop
Dagsê Stefaans.
Ek sou eers 'n ervare wapensmid laat kyk het na daai loop met 'n "bore-scope" en hom vra vir sy opinie, sonder om jou vermoedens aan hom bekend te maak.
Jy sal dan hopelik 'n objektiewe mening kry.
Ek sê nie die loop is nie "moeg" nie, maar kwaai vriendskap oor 'n geweer is nie die moeite werd nie.
Die meeste wapen eienaars en ek sluit die meeste van die Jaracallers in, weet nie wanneer 'n loop "uitgeskiet" is nie.
Nes 'n .308 is 'n .223 bekend vir sy lang looplewe a.g.v. matige drukvlakke. Selfs al is die lande redelik verweer, is die kanse goed dat met genoeg kopersmering, die geweertjie nog aanvaarbare sal groepeer.
Om daardie rede sou jou vriend nie van beter geweet het nie.
Selfoon foto's sonder die korrekte beligting kan ook misleidend wees.
Ek dog ek sê maar net.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Vrot loop
Ek het weer vanoggend met my vriend gesels.
Ons is ni3 kwaad vir mekaar nie en hy gaan die geweer terug vat en n 6x45 bou.
Hy het gese dat hy oor n paar jaar duisende weermag rondtes deur hom gejaag het. En dat hy dink die geweer staan sekerlik op so 7-8000 rondtes
Ek het n forensiese wapensmid van die VSA genader wat ek bevriend het. Hy se gooi weg
Ons is ni3 kwaad vir mekaar nie en hy gaan die geweer terug vat en n 6x45 bou.
Hy het gese dat hy oor n paar jaar duisende weermag rondtes deur hom gejaag het. En dat hy dink die geweer staan sekerlik op so 7-8000 rondtes
Ek het n forensiese wapensmid van die VSA genader wat ek bevriend het. Hy se gooi weg
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Vrot loop
Laat dit nou vir almal n les wees om eers die roer se loop te laat "borescope" voordat jy die roer koop.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vrot loop
Ek sou hom moontlik heel in die begin gevra het hoeveel skote die geweer deur die loop het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Vrot loop
Ek was verseker dat die geweertjie nog tip top is en sub moa groepeer. Ek meen jy gaan mos jou vriend glo
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Vrot loop
So wat is dan die probleem?Blink Stefaans wrote:Ek was verseker dat die geweertjie nog tip top is en sub moa groepeer. Ek meen jy gaan mos jou vriend glo
Skiet die geweer nog "sub-moa" groepe? Indien wel, het jy mos gekry waarvoor jy betaal het.
So nou glo jy iemand wat anderkant die wye waters is?
Nee maat, vat die hou op die ken; Jy het nie jou huiswerk gedoen nie!
Indien daai geweertjie nou 'n een-gat-skieter was, sou jy kom spog het oor die winskoop wat jy by jou vriend bekom het?
Ek roer maar sommer net die pap-pot vanoggend, siende dat ek wag vir verf om droog te word.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
Re: Vrot loop
Goeie more manne.
Ek sien die groewe is redelik weg geslyt.
Wat is die riffel effek in die loop? Lyk n loop so as hy klaar is en wat veroorsaak dit?
Te hoe ladings,baie skote,verkeerde skoon maak?
Groete.
Ek sien die groewe is redelik weg geslyt.
Wat is die riffel effek in die loop? Lyk n loop so as hy klaar is en wat veroorsaak dit?
Te hoe ladings,baie skote,verkeerde skoon maak?
Groete.
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Vrot loop
Gawie ek stem saam dat ek nie voldoende huiswerk gedoen het nie.
ek het6 ontvangs geneem van die roer, huis toe gegaan gou n borsel en n olie lappie deur hom gejaag en toe baan toe gegaan. hy het vir my n klom weermag rondtes saam geege. ek wou net gevoel het hoe skiet die roer want ek was nmoer opgewonde.
die geweer het meer as 4" gegroepeer op 100m maar ek het dit toegeskryf aan die mixed batch patrone.
eers na ek my laitie in die bed gesit het, het ek kans gehad om mooi oor die geweer te gaan. het toe die stukkende loop eers waargeneem
die stront spul is darm uitgesort en ek het klaar die aansoek form ingevul en vir hom gestuur.
btw die ou wat anderkant die wye waters is se naam is Jack Belk. n vername geweersmid en skrywer van boeke oor forensies....ek dink ek kan hom maar glo
https://www.amazon.com/unSafe-Design-Fo ... 0692343504

en net so terloops....die pos van my was nie om te kla oor hoe ek bedonderd was nie.
dit was om lede te waarsku om op hulle hoede te wees en nie dieselfde bloutjie te loop as ek nie
dit was om lede te waarsku om op hulle hoede te wees en nie dieselfde bloutjie te loop as ek nie
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: Vrot loop
Ek sou graag vir die manne wat meer gereeld deur "borescopes" kyk 'n vragie wou vra: Op die foto's lyk dit of daar konsentriese ringe aan die binnekant (van die tromp se kant af) van die loop is. Die hardgewerkte lope wat ek gesien het se lande is aan die een kant meer weggeslyt as die ander. Nie sommer sulke ringe nie. Is dit nie maar roes en agterlosigheid wat dit veroorsaak soos in die fotos nie? Is "fire cracking" nie net naby die kamer nie? keel erosie?
Ek weet nie, ek vra.
Ek weet nie, ek vra.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Vrot loop
As ek nou een wille raaiskoot moet vat, sal ek sê dis 'n man wat baie pligsgetrou sy loop geolie het, maar nooit die olie uitgehaal het voor hy gaan skiet het nie. Die gevolg is dat daar elke keer oor die olie geskiet word, die olie het nerens heen om te gaan nie en druk dan teen die binne wand van die loop wat na buite uitsit.308Win wrote: Die hardgewerkte lope wat ek gesien het se lande is aan die een kant meer weggeslyt as die ander. Nie sommer sulke ringe nie. Is dit nie maar roes en agterlosigheid wat dit veroorsaak soos in die fotos nie?vra.
Maar aan die ander kant gee ek my glad nie voor as 'n wapensmid of hidroliese kenner nie.
Groete
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: Vrot loop
Gawie, dis nie matige drukvlakke nie, die twee se lang looplewe is agv die feit dat hulle relatief min dryfmiddel verbrand relatief tot hulle kaliber se frontale oppervlak.Gawie(13mm) wrote:Dagsê Stefaans.
Ek sou eers 'n ervare wapensmid laat kyk het na daai loop met 'n "bore-scope" en hom vra vir sy opinie, sonder om jou vermoedens aan hom bekend te maak.
Jy sal dan hopelik 'n objektiewe mening kry.
Ek sê nie die loop is nie "moeg" nie, maar kwaai vriendskap oor 'n geweer is nie die moeite werd nie.
Die meeste wapen eienaars en ek sluit die meeste van die Jaracallers in, weet nie wanneer 'n loop "uitgeskiet" is nie.
Nes 'n .308 is 'n .223 bekend vir sy lang looplewe a.g.v. matige drukvlakke. Selfs al is die lande redelik verweer, is die kanse goed dat met genoeg kopersmering, die geweertjie nog aanvaarbare sal groepeer.
Om daardie rede sou jou vriend nie van beter geweet het nie.
Selfoon foto's sonder die korrekte beligting kan ook misleidend wees.
Ek dog ek sê maar net.
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: Vrot loop
Ek dink dit is waarskynlik so iets.JacquesT (Stompe) wrote:As ek nou een wille raaiskoot moet vat, sal ek sê dis 'n man wat baie pligsgetrou sy loop geolie het, maar nooit die olie uitgehaal het voor hy gaan skiet het nie. Die gevolg is dat daar elke keer oor die olie geskiet word, die olie het nerens heen om te gaan nie en druk dan teen die binne wand van die loop wat na buite uitsit.308Win wrote: Die hardgewerkte lope wat ek gesien het se lande is aan die een kant meer weggeslyt as die ander. Nie sommer sulke ringe nie. Is dit nie maar roes en agterlosigheid wat dit veroorsaak soos in die fotos nie?vra.
Maar aan die ander kant gee ek my glad nie voor as 'n wapensmid of hidroliese kenner nie.
Groete
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Vrot loop
Blink Stefaans. Kan jou forensiese maat nie vir ons klaring gee oor daai ringe nie. Ek dink Jacques het ook n punt beet. Ek het dit al in .303's gesien. Verskillende wapensmede het verskillende stories gegee.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vrot loop
Born2Late wrote:Goeie more manne.
Wat is die riffel effek in die loop? Lyk n loop so as hy klaar is en wat veroorsaak dit?
Te hoe ladings,baie skote,verkeerde skoon maak?
Is maar n fabrieks loop, is seker n Savage
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Vrot loop
Ek het by meer as een persoon verneem dat dit dalk tracers kan wees wat die loop so gevreet het.
Dit is n CZ 527
Jack het gese dit lyk asof die geweer met olie in di3 loop geskiet was
Dit is n CZ 527
Jack het gese dit lyk asof die geweer met olie in di3 loop geskiet was
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
-
WesMerw
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Sun Aug 31, 2014 10:02 am
Re: Vrot loop
Wil jy nie dalk probeer om 'n behoorlike carbon remover dalk oornag in die loop los en weer 'n foto neem. Hierdie laat my aan 'n plasing dink van iemand se kroon wat ook sleg op 'n foto gelyk het.
Sent from my SM-P585 using Tapatalk
Sent from my SM-P585 using Tapatalk
Wessel vd Merwe
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Vrot loop
Lees asseblief hard op jou stelling in rooi belig.470rigby wrote:Gawie, dis nie matige drukvlakke nie, die twee se lang looplewe is agv die feit dat hulle relatief min dryfmiddel verbrand relatief tot hulle kaliber se frontale oppervlak.
Verduidelik dan aan my in leke taal wat ek kan verstaan; lei die twee faktore wat jy noem nie direk by tot 'n laer druk as teenoor 'n hoë kruit volume, relatief tot 'n klein frontale oppervlak nie?
Hoër druk is direk eweredig aan hoër spoed in die meeste gevalle en dit lei tot vinniger erosie. Ek erken dat dit nie die enigste faktor is wat 'n loop vinniger laat "groet" nie, maar dit is beskuldigde nommer een.
Ek argimenteer nie met jou nie, ek wil net graag weet hoekom my stelling verkeerd is?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Vrot loop
Ek het vir n paar uur borepaste en shooterschoice mc#7 deur daai loop gejaag tot ek moeg was en dit het regtig niks aan daai loop gedoen nieBlink Stefaans wrote:Ek het by meer as een persoon verneem dat dit dalk tracers kan wees wat die loop so gevreet het.
Dit is n CZ 527
Jack het gese dit lyk asof die geweer met olie in di3 loop geskiet was
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Vrot loop
stefaans,ek weet nie wat jy vir die roer betaal het of wat jou finansiele posisie is nie,maar met al die drama om n lisensie te kry en die lang wag koop ek nie n 2dehandse geweer nie.daars bitter min mense wat jou presies kan se hoeveel skote deur n loop is.dalk is die loop nog reg vir nou,maar 200 skote later groet hy dan is dit weer al die papierwerk en wag van voor af.as gewere almal 20k plus gekos het was dit n ander saak.ek vat eerder 10k en koop nuwe howa of tikka
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
Krobb
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Re: Vrot loop
Daar slaan jy die spyker op die kop Johans.
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Vrot loop
Dis waar Johan.
Ek het nou besluit om n nuwe loop op te sit want ek het n vet bargain gekry.
Ek het n nuwe post oopgemaak waar ek bietjie raad vra oor lengte groefdraai en profiel