Page 1 of 1

Kolf vir Brno ZKK601 vir prone shooting gesoek.

Posted: Tue Jul 17, 2018 1:58 pm
by Smitstertjies
Ek is opsoek na n kolf vir hoofsaaklik prone posisie skiet vir n Brno ZKK601 aksie vir n vriend.Hy het n Heavy Palma loop op.

Enige heads up vir waar ek in SA so iets sal kry.

Dankie

Re: Kolf vir Brno ZKK601 vir prone shooting gesoek.

Posted: Tue Jul 17, 2018 2:18 pm
by Capt. Yoda
Wil jy die 416 se bene bq rek, neem aan jy het klaar die gum gaurd en kidney belt

Re: Kolf vir Brno ZKK601 vir prone shooting gesoek.

Posted: Tue Jul 17, 2018 3:14 pm
by Smitstertjies
Capt. Oblivious wrote:Wil jy die 416 se bene bq rek, neem aan jy het klaar die gum gaurd en kidney belt
;D ;D

Jy gaan bietjie sukkel om daai patroon in n 601 in te kry :o

n Pel het n los ZKK 601 en Walther 6.5mm Heavy palma loop. So ons bou sommer n 6.5x47 vir die lekkerte. Het die reamer gehad. Ek wou nog altyd sien hoe skop n controlled round feed die Howa's se gatte >:+

Re: Kolf vir Brno ZKK601 vir prone shooting gesoek.

Posted: Tue Jul 17, 2018 3:59 pm
by Capt. Yoda
Ek ken n man wat dalk een het maar dink hy het hom klaar betas met "tackticalnes". Heel maklikste is laat daai man van smoking gunne vir hom n kolf bou

Re: Kolf vir Brno ZKK601 vir prone shooting gesoek.

Posted: Tue Jul 17, 2018 10:03 pm
by JPS
Martin, sit vir hom boyds pro varmint laminate kolf op.

Sny Anshutz rail in die onderkant van die forend en dan kan jy Ftr bipod gebruik, jy gaan sommer beter platform vir prone kry behalwe dalk 3 poot rus nie.

Groete

Jan