Ek is opsoek na n kolf vir hoofsaaklik prone posisie skiet vir n Brno ZKK601 aksie vir n vriend.Hy het n Heavy Palma loop op.
Enige heads up vir waar ek in SA so iets sal kry.
Dankie
Kolf vir Brno ZKK601 vir prone shooting gesoek.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Kolf vir Brno ZKK601 vir prone shooting gesoek.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Kolf vir Brno ZKK601 vir prone shooting gesoek.
Wil jy die 416 se bene bq rek, neem aan jy het klaar die gum gaurd en kidney belt
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Kolf vir Brno ZKK601 vir prone shooting gesoek.
Capt. Oblivious wrote:Wil jy die 416 se bene bq rek, neem aan jy het klaar die gum gaurd en kidney belt
Jy gaan bietjie sukkel om daai patroon in n 601 in te kry
n Pel het n los ZKK 601 en Walther 6.5mm Heavy palma loop. So ons bou sommer n 6.5x47 vir die lekkerte. Het die reamer gehad. Ek wou nog altyd sien hoe skop n controlled round feed die Howa's se gatte
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Kolf vir Brno ZKK601 vir prone shooting gesoek.
Ek ken n man wat dalk een het maar dink hy het hom klaar betas met "tackticalnes". Heel maklikste is laat daai man van smoking gunne vir hom n kolf bou
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Kolf vir Brno ZKK601 vir prone shooting gesoek.
Martin, sit vir hom boyds pro varmint laminate kolf op.
Sny Anshutz rail in die onderkant van die forend en dan kan jy Ftr bipod gebruik, jy gaan sommer beter platform vir prone kry behalwe dalk 3 poot rus nie.
Groete
Jan
Sny Anshutz rail in die onderkant van die forend en dan kan jy Ftr bipod gebruik, jy gaan sommer beter platform vir prone kry behalwe dalk 3 poot rus nie.
Groete
Jan