A-Square gewere.
Posted: Sun Jul 08, 2018 6:12 pm
Wayne se soeke na die boek 'Any Shot You Want' deur Col. Arthur Alphin, Finn Aagaard, Dr Gary Minton, Terry Wieland en Craig Boddington het my aandag getrek.
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=127& ... lit=Alphin
Ek het na 'n gesukkel, geduld en 'n gelukkie die boek in die hande gekry. Wat 'n indrukwekkende stuk werk.
Behalwe vir die boek en die interessante skrywers, wonder ek oor die gewere wat Art Alphin se maatskappy A-Square gemaak het. Hoe skaars is die gewere hier by ons en wie het van hulle?
A-Square het selfs 'n paar unieke patrone/kalibers ontwikkel (of tenminste gespesifiseer), naamlik die 7mm STW , .338-06 A-Square, .375 A-Square, .460 short A-Square en die .577 Tyrannosaur!
So wie ken hul gewere of ontwerpe? Enige eienaars op die forum? Vertel ons asseblief.