Wayne se soeke na die boek 'Any Shot You Want' deur Col. Arthur Alphin, Finn Aagaard, Dr Gary Minton, Terry Wieland en Craig Boddington het my aandag getrek.
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=127& ... lit=Alphin
Ek het na 'n gesukkel, geduld en 'n gelukkie die boek in die hande gekry. Wat 'n indrukwekkende stuk werk.
Behalwe vir die boek en die interessante skrywers, wonder ek oor die gewere wat Art Alphin se maatskappy A-Square gemaak het. Hoe skaars is die gewere hier by ons en wie het van hulle?
A-Square het selfs 'n paar unieke patrone/kalibers ontwikkel (of tenminste gespesifiseer), naamlik die 7mm STW , .338-06 A-Square, .375 A-Square, .460 short A-Square en die .577 Tyrannosaur!
So wie ken hul gewere of ontwerpe? Enige eienaars op die forum? Vertel ons asseblief.
A-Square gewere.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
A-Square gewere.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: A-Square gewere.
Dit blyk of ek so lank gaan soek na 'n A-Square geweer as na die boek 
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: A-Square gewere.
Ek weet nie wie so geweer het nie, maar toe ek by SCI in 2000 vir Art Alpin ontmoet het, het ek hom as 'n monumentale str-nt prater ervaar...
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: A-Square gewere.
A-Square gewere was van die afskuwelikste goed wat ek ooit moes aanskou. Hulle het sogenaamde "Coil Check" kolwe gehad wat Alphin self ontwerp het. Dis moeilik om aan iets te dink wat leilker en meer onprakties kan wees. Hulle was ook nie baie mooi gemaak nie. Eintlik glad nie baie mooi nie, om eerlik te wees.
Daar is egter handige data in die boek.
Daar is egter handige data in die boek.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: A-Square gewere.
Baie dankie, ek hou steeds my oor teen die grond net oor ek nuuskierig is.