Blued vs Stainless
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Blued vs Stainless
Manne die vraag is onlangs gevra maar het onbeantwoord gebly. In die geval van Tikka, watter van die 2 is die beste? Kom ons los roes vir eers uit. Is stainless meer akkuraat of langer loop leeftyd of makliker skoonmaak ens, of is hul maar dieselfde behalwe as dit by roes kom. groete.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Blued vs Stainless
op tikka kan ek nie se nie, maar het klomp "blued" roere wat ek almal geceracote het om teen roes te help. ek het 'n remington S/S gehad en hy het ook roes gekry, maar dit het maklik afgevee.
Hoe lank hou hulle? ek vergelyk nou ape met beeste, maar dis al wat ek het
Dai ou remington se loop het na 1200 skote sy akuraatheid verloor anderkant 600m en toe verkoop ek hom, dit was welwarmgelaide 300wm dunloop en skiet nog sub MOA tot op 300m
my 243 se loop het skat ek 2900 skote deur (ek het in sy leeftyd 3050 koeëls gekoop).
ek dink belangriker is waarvan jy hou.