Richards & Harrington

Post Reply
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Richards & Harrington

Post by FE »

Manne ek het so semi auto .22 by my oupa gekry die geweer het hy nuut gekoop in 1938 of so iets. Die geweer is baie mooi op gepas, maar het verseker sy 2 pound terug betaal oor die jare. Nou wil ek net raad h?, hy het nie plek vir scope mounts nie. Moet ek poog om die geweer so lank moontlik oorspronglik te hou, of kan ek maar scope mount op sit? Wat gaan dit aan die geweer se antike voorkom doen, en wat is so geweer werd en wat sal hy werd wees as ek die verandering aan bring? Ek hou van outydse goed.
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Richards & Harrington

Post by Penkop »

Skiet hom oopvisier, moet die geweer nie opfoeter nie..!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Richards & Harrington

Post by erx »

FE

Jy soek nou vi groot sonde om daai geweer te laat boor ens, skiet hom oop visier, jy kan mos skiet mater ;) ;)

Groete
erx
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Richards & Harrington

Post by Piet Breedt »

n Oplossing is om die monteer basisse op te laat sweet, en sodoende dan nie te boor.
Post Reply