Musgrave 7.62
Posted: Mon May 21, 2018 12:36 pm
Middag manne, het n vraag,
Wat is die verskil tussen n 7.62 en 308, is dit dieselfde.
Wat is julle opinie oor die geweer? Het fotos aangeheg
Hoor graag.
Dankie
C